Jan Hettema: Suid-Afrikaanse nasionale tydrenkampioen

Jan Hettema (27 Oktober 1933 – 29 Junie 2016) was 'n Suid-Afrikaanse sportman.

Hy was 'n suksesvolle tydrenjaer en het die Suid-Afrikaanse nasionale tydrenkampioenskap vyf keer gewen. Hy het ook deelgeneem aan fietsry by die Olimpiese Somerspele van 1956.

Jan Hettema
Geboortedatum (1933-10-27)27 Oktober 1933
Geboorteplek Leeuwarden, Nederland
Sterfte 29 Junie 2016 (op 82)
Boschkop, Pretoria, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Hettema is op 29 Junie 2016 gedurende 'n gewapende roof op sy kleinhoewe in Tweedrag naby Boschkop, Pretoria vermoor. Sy dogter is Helena Hettema 'n Suid-Afrikaanse aktrise, sangeres en liedjieskrywer.

Verwysings

Tags:

FietsryOlimpiese Somerspele 1956Suid-AfrikaTydren

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ShakaKinderregteMikro-ekonomieLys van bekende Suid-AfrikanersRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Gewone luislangVlinderLys van NG gemeentesLys van Griekse mitologiese figureDinosourusGoogle TranslateNoord-KaapAkroniemPornografiese akteurIronieRomeinse RykRobert SobukweCarike KeuzenkampToekoms van die AardeEskomNelson MandelaHeupKlitorisMadison IvyDundermNieuwoudtvillePornografieMarsVrugbaarheidVisSeekoeiLaeveldMagnetismeSimboolKlem-in-die-kaakWhatsAppInligtingOsoonlaagMoedersdagSkarlakenkoorsPoesGrondsoorteProteaPankreasVerantwoordelikheidSteve BikoSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeByvoeglike naamwoordJan van TonderSpeelkaartHematurieRuslandEuropaKaapstadKlinkerKolonisasieMangelontstekingPretoriaKunsmatige intelligensieSlangArabiesWaterkringloopHoofpynEllipstekenTrigeminale neuralgieXenofobiePenisApartheidPornhubBorsteLys van Suid-Afrikaanse musikanteLangste woordVlag van Suid-AfrikaWortelBelasting🡆 More