Leeuwarden

Leeuwarden (Wes-Fries: Ljouwert) is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Friesland.

Die munisipaliteit het sowat 124 000 inwoners (2021).

Leeuwarden

Leewarden / Liwwadden

Ljouwert
Munisipaliteit
Die Waag van Leeuwarden
Die Waag van Leeuwarden
Vlag van Leeuwarden
Vlag
Wapen van Leeuwarden
Wapen
Ligging van Leeuwarden in Friesland-provinsie
Ligging van Leeuwarden in Friesland-provinsie
Kaart van Leeuwarden-munisipaliteit
Kaart van Leeuwarden-munisipaliteit
Koördinate: 53°12′N 5°48′O / 53.200°N 5.800°O / 53.200; 5.800 5°48′O / 53.200°N 5.800°O / 53.200; 5.800
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieLeeuwarden Friesland
Regering
 • BurgemeesterSybrand van Haersma Buma (CDA)
Oppervlak
 • Totaal170,23 km2 (65,73 vk. myl)
 • Land154,41 km2 (59,62 vk. myl)
 • Water15,82 km2 (6,11 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal124 499
 • Digtheid731/km2 (1 890/vk. myl)
 1 Januarie 2021
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
8495, 8901–8903, 8911–8919, 8921–8927, 8931–8939, 8941, 9001, 9003–9009, 9011, 9051, 9053–9057, 9071, 9079, 9081–9089
Skakelkodes058
Bestuurlike sentrumLeeuwarden (stad)
Webwerfwww.leeuwarden.nl

In 2014 is die munisipaliteit Boarnsterhim gedeeltelik en in 2018 die hele munisipaliteit Leeuwarderadeel en die munisipaliteit Littenseradiel gedeeltelik toegevoeg.

In 1435 is drie dorpe aan die Middelsee – Oldehove (Wes-Fries: Aldehou), Nijehove (Nijehou) en Hoek tot Leeuwarden saamgevoeg, wat in dieselfde jaar ook stadstatus toegeken is.

Leeuwarden spog met 'n pragtige binnestad en talle historiese geboue, wat tussen die Middeleeue en die 19de eeu ontstaan het. Besienswaardighede sluit die Grote Kerk (Jakobynekerk) uit die 15de eeu, die Oldehove-toring uit die 16de eeu, die Prinsessehof uit die 17de eeu, die Raadsaal van 1715, die Provinsiehuis (18de eeu), die Sint-Bonifatius-kerk (19de eeu), die Paleis van Justisie (1846), die Beurs (1880) en die Friesiese Letterkundige Museum (1883) in.

Die Prinsetuin is die park aan die noordekant van Leeuwarden se binnestad.

Leeuwarden beskik oor 'n professionele sokkerspan: SC Cambuur.

Plekke

Alde Leie, Baard, Bears, Britsum, Eagum, Easterlittens, Feinsum, Friens, Goutum, Grou, Hempens, Hijum, Hilaard, Huns, Idaerd, Jellum, Jelsum, Jirnsum, Jorwert, Koarnjum, Leeuwarden, Lekkum, Leons, Mantgum, Miedum, Reduzum, Snakkerburen, Stiens, Swichum, Teerns, Warstiens, Warten, Weidum, Wergea, Wirdum en Wytgaard.

Bekende boorlinge

  • Maurits Cornelis Escher (1898–1972), kunstenaar
  • Pieter Kooistra (1922–1998), skilder, grafiese kunstenaar, fotograaf en skrywer
  • Mata Hari (1876-1917), danseres, spioen
  • Piet Paaltjens (1835–1894), skuilnaam van François Haverschmidt, digter en predikant
  • Joachim van Plettenberg (1739-1793), Kaapse goewerneur
  • Ype Schaaf (1930–2003), predikant
  • J. Slauerhoff (1898–1936), digter en skrywer
  • Douw Gerbrandts Steyn (1631–1700), Suid-Afrikaanse stamvader van die Steyn's
  • Saskia van Uylenburgh (1612–1642), vrou van Rembrandt
  • Johannes Hendrikus Zelle (1907–1983), gereformeerde predikant

Naburige munisipaliteite

Noardeast-Fryslân
Waadhoeke Leeuwarden  Tytsjerksteradiel
Súdwest-Fryslân De Fryske Marren, Heerenveen Smallingerland

Eksterne skakels

Tags:

Leeuwarden PlekkeLeeuwarden Bekende boorlingeLeeuwarden Naburige munisipaliteiteLeeuwarden Eksterne skakelsLeeuwardenFrieslandNederlandWes-Fries

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomDiskriminasieNazi-DuitslandYsterKaapstadse waterkrisis 2015-2018RomanSpysverteringstelselDiepaartromboseIngrid JonkerBateAtlantis, Wes-KaapByvoeglike naamwoordSkuinsstreepLys van landeRekenaarSimbool1200OranjerivierMagsverheffingKaapse florarykGemeenskapsorganisasieKaliumSirkelSlag van BloedrivierLiefdeCleopatra VIISwart nasionalismeOrale seksToutrekJode in Suid-AfrikaVingerseksFrankrykSimon PetrusBlourokkeLeonardo da VinciTuberkuloseSteve BikoMaroela MediaHipoteseHomoniemBeurtkragUitwerking van klimaatsveranderingPuberteitGeprosesseerde kosLeeuFamilie (verwantskap)SikloonGeografie van Suid-AfrikaKangogrotteChristiaan BarnardItaliëWebwerfStedelike hitte-eilandRymNatuurwetenskapAntjie SomersRumatoïede artritisPussy RiotDirekte en Indirekte redeOlimpiese SomerspeleInligtingSebraBernice WestDoelwitC. Louis LeipoldtWebjoernaalSuid-AfrikaLuiperdGoudPapierNaaldekokerAarde se atmosfeerKunselementeTussenwerpselBelastingPaarl GimnasiumNatuurlike hulpbron🡆 More