Jack G. Hills: Amerikaanse astronoom

Jack G.

Hills is ’n Amerikaanse sterrekundige en ’n teoretikus van sterdinamika. Hy het werk oor die Oortwolk gedoen; die binneste deel van die wolk, die Hillswolk, is na hom genoem.

Jack G. Hills
Jack G. Hills: Amerikaanse astronoom
Jack G. Hills
Gebore
Jack Gilbert Hills

15 Mei 1943
Kevlavik (Ysland)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepSterrekundige
Teoretikus
Bekend virHillswolk
Hillsmeganisme

Hills het ’n groot deel van sy loopbaan by die Nasionale Laboratorium Los Alamos in Nieu-Mexiko deurgebring en het in 1998 ’n fellow van die laboratorium geword.

Ook die Hillsmeganisme in astrofisika is na hom genoem. Hy het die meganisme in die 1980's voorgestel.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Jack G. Hills: Amerikaanse astronoom  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

HillswolkOortwolkSterrekundigeVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van politieke partye in Suid-AfrikaCristiano RonaldoWatersuiweringKindermishandelingKoopkragpariteitWaterMagda van BiljonApple Inc.WerkloosheidMiddelmisbruikGronddegradasieArmoede2024 Formule Een-seisoenVeelvuldige skleroseHartversakingBruto binnelandse produkOos-KaapBloukraanvoëlVerkleinwoordADoelwitLeah van NiekerkBaardskeerder-spinnekopWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVierkantswortelSjibboletMutasieMangaanVitamien DBeaufortskaalKuberkrakerMikro-ekonomieTrigeminale neuralgieSowjetunieGeslagsgelykheidMasjienVerkleurmannetjieMasizole MnqaselaInligtingPornografieInsekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ZoeloeMenslike seksuele gedragEngelsKrapWoordeboek van die Afrikaanse TaalRichard GaddWilna SnymanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeboorteRooms-Katolieke KerkJacques LootsLiewe HeksieToekoms van die AardeOorOmgewingsbeheerLys van hoofstedeHeupvervangingSwaziApostelKlerksdorpJakarandaSpysverteringstelselGeskiedenis van NamibiëTolla van der MerweMaroela MediaTafelbergLys van universiteite in Suid-AfrikaReënspinnekopXHTMLDierMenstruasieKaliumMalaria🡆 More