Alexandra

Alexandra is 'n woonbuurt in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika.

In 2011 het die bevolking 179 624 getel.

Alexandra
Township
Byname: 
Alex
Alexandra is in Greater Johannesburg
Alexandra
Alexandra
Koördinate: 26°6′00″S 28°6′00″O / 26.10000°S 28.10000°O / -26.10000; 28.10000 28°6′00″O / 26.10000°S 28.10000°O / -26.10000; 28.10000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitJohannesburg
Stigting1912
Oppervlak
 • Totaal6,91 km2 (2,67 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal179 624
 • Digtheid26 000/km2 (67 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Busse: 2014
Strate: 2090
Skakelkodes011

Ontstaan

In 1875 is die plaas Cyferfontein, 'n klompie kilometer suid van Pretoria, aan Gert Pieter Johannes Labuschagne oorgedra. Elf jaar later is goud op Langlaagte ontdek en 'n nuwe dorp, Johannesburg, het op die suidelike horison verrys. In 1905 is 'n gedeelte van Cyferfontein aan Alexandra Township Limited oorgedra. Die maatskappy het besluit om 'n dorpsgebied op hul grond te ontwikkel en het toe 2 525 erwe daarop uitgelê. Die erwe is slegs aan swart mense verkoop. Een van die voorwaardes waarop die erwe oorgedra is, was dat die erf "shall not be sold, leased or otherwise disposed of excepting to a native or person of colour, provided that an Asiatic shall not be included in the terms 'native or person of colour'". Hulle het ook bepaal "that no Asiatic or European shall be allowed to reside or carry on business of any nature whatsoever on the … property". Destyds was daar geen beperking op swartes om eienaars van grond in die Transvaal te word nie.

Alexandra 
'n Ry taxi's wat in Alexandra wag. Die sonkragverwarmers en satellietskottels kan op die huise se dakke in die agtergrond gesien word

Bekende inwoners

Die sokkerspelers Brian Baloyi en Benson Mhlongo is van Alexandra afkomstig.

Sien ook

  • Soweto, 'n ander "township" in Johannesburg.

Verwysings

Tags:

Alexandra OntstaanAlexandra Bekende inwonersAlexandra Sien ookAlexandra VerwysingsAlexandraGautengJohannesburgSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van TonderMieliestronkHolocaustAustraliëMangelontstekingHannes van WykHernubare energieChemiese verbindingKarakteriseringOlimpiese Somerspele 2024Depressie (gemoedstoestand)Demi Lee MooreBlack SashEmo AdamsKangaroeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalStikstofGloeilampVoegwoordGeelsugHartMaagsweerLandbouKorrupsieSeksueel oordraagbare infeksieTaalPinksterSteenkoolMusieksimboleJode in Suid-AfrikaReënspinnekopTermietBurgerregteNazi-DuitslandOogproblemeMonopolieErfenisLeesIndustriële RevolusieKunsmatige algemene intelligensieOraniaWeeluisLSuurstofPussy RiotBoor (element)OranjerivierHarry PotterKartografieBloedsomloopstelselToestand van materieVulvaBestaansboerderyKolorektale kankerMIV/vigs in Suid-AfrikaAntjie SomersSinkSkaapAnale kankerWatersuiweringAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePretoriaVerdampingMenslike seksuele gedragJagluiperdBelgiëHokkieMenseregtedagJacques LootsVlag van Suid-AfrikaWes-KaapKlem-in-die-kaakYstervarkUnited Democratic FrontMisdaadromanRudi Claase🡆 More