Oortwolk

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Oortwolk" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Oortwolk
    Die Oortwolk of Öpik-Oortwolk is ’n teoretiese sferiese wolk wat hoofsaaklik uit ysige planetesimale bestaan en rofweg 50 000 AE, of 1 ligjaar, van die...
  • Thumbnail for Hillswolk
    Die Hillswolk (ook die binneste Oortwolk genoem) is ’n groot teoretiese skyf aan die binnekant van die Oortwolk. Die verste grens sal sowat 20 000 tot...
  • berig die stelsel het rofweg 70 000 jaar gelede deur die Sonnestelsel se Oortwolk beweeg. Hulle het dit "Scholz se Ster" genoem. Die primêre ster, A, is...
  • Thumbnail for Galaktiese gety
    dwergsterrestelsel (of satellietstelsel) en die Melkweg se invloed op die Oortwolk van die Sonnestelsel. Getyekragte hang af van die hellingshoek van ’n swaartekragveld...
  • Thumbnail for Planetesimaal
    heeltemal uit die Sonnestelsel óf in afgeleë eksentriese wentelbane soos die Oortwolk geskiet, of hulle het met groter liggame gebots weens die swaartekraginvloed...
  • Thumbnail for Jack G. Hills
    Amerikaanse sterrekundige en ’n teoretikus van sterdinamika. Hy het werk oor die Oortwolk gedoen; die binneste deel van die wolk, die Hillswolk, is na hom genoem...
  • Thumbnail for Tyche (hipotetiese planeet)
    Tyche is ’n hipotetiese gasreus wat in die Sonnestelsel se Oortwolk kan lê. Dit is in 1999 die eerste keer voorgestel deur die astrofisici John Matese...
  • Thumbnail for Kuipergordel
    onderskei van die teoretiese Oortwolk, wat duisend keer verder is. Die voorwerpe in die Kuipergordel, verstrooide skyf en Oortwolk word saam Trans-Neptunus-voorwerpe...
  • Thumbnail for Kleinplaneet
    die verste én naaste punt van die Son af buite die Kuipergordel val. Die Oortwolk, 'n teoretiese sferiese wolk wat uit komete bestaan en rofweg 50 000 AE...
  • Thumbnail for Michael E. Brown
    planetoïde wat vermoedelik die eerste ontdekte liggaam in die binneste Oortwolk is. Brown en sy span het ook die dwergplaneet Haumea sowat ses maande lank...
  • Thumbnail for 90377 Sedna
    sterrekundiges informeel daarna verwys as die eerste bekende lid van die binneste Oortwolk. Ander vermoed ’n verbygaande ster het dit in sy huidige wentelbaan geruk...
  • Thumbnail for Sednoïde
    beskou sednoïdes as binneste Oortwolkvoorwerpe (OWV's), hoewel die binneste Oortwolk, of Hillswolk, oorspronklik geraam is op ’n afstand van verder as 2 000 AE...
  • Thumbnail for Gamma Microscopii
    45 ligjare van die Son verbybeweeg – moontlik naby en groot genoeg om die Oortwolk te versteur. Gamma Microscopii het ’n visuele dubbelstermetgesel, CCDM J21013-3215B...
  • Thumbnail for Son
    Naby die sentrum kan die swaartekrag van nabygeleë sterre liggame in die Oortwolk versteur en baie komete na die binneste Sonnestelsel stuur; dit kan lei...
  • op 'n afstand van sowat 95 000 AE (1,5 ligjare), iewers anderkant die Oortwolk. Die doel was om 'n veronderstelde patroon van massauitsterwings in die...
  • Thumbnail for Asteroïde
    ontdek is, is groter as tradisionele komeetkerns. (Die heelwat verder geleë Oortwolk is hipoteties die hoofbron van sluimerende komete.) Ander onlangse waarnemings...
  • Thumbnail for Jupiter
    Kuipergordel na die Aarde, terwyl ander glo Jupiter beskerm die Aarde teen die Oortwolk. In Julie 1994 het die komeet Shoemaker-Levy 9 teen Jupiter gebots. Die...
  • Asteroïdes Naby-aarde-voorwerpe‎ Sentoure Trans-Neptunus-voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroïdegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk Oortwolk...
  • Thumbnail for Aarde
    Asteroïdes Naby-aarde-voorwerpe‎ Sentoure Trans-Neptunus-voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroïdegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk Oortwolk...
  • afstand in Oktober 2018, byna 20 ligure van die Aarde af 100 1,6×100 lj. Die Oortwolk se deursnee is sowat 2 ligjare. Sy binneste grens word geraam op ’n afstand...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksposisieMeervoudLys van medisinale kruieMikroskoopVoorsetselSwaziUniversiteit StellenboschTrigeminale neuralgieManslagIndiëSoogdierErektiele disfunksieRooms-Katolieke KerkPeach van PletzenKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van Afrikaanse televisiereekseKrapMasturbasieVerkoueSeisoenAkkedisDroogteSeekoeiWiskundige terminologieLys van Kaapstad se voorstedeBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021AfrikanersSitrusRugbyLeierskapIslamBinnelandersJo BlackMurraysburgJagluiperdMoedersdagKlitorisSeksBysteekKaapstadse waterkrisis 2015-2018Limpopo (rivier)Rina HugoIdioomUnited Africans TransformationRichard Francis BurtonHamilton WesselsMenseregtedagBaby ReindeerPaasfeesVerkleinwoordWerkloosheidWebblaaierPuberteitHemelvaartDundermAfrikaanse taalleerAntjie Somers2024OekraïneWebwerfBoelieryProvinsies van Suid-AfrikaKroonstadAlfabetZoeloeBeeldspraakMiljardWikibooksDuitslandPornografiese akteurMaselsResensieRob HersovLys van Afrikaanse rolprenteMenseregteGeskiedenis van Suid-AfrikaPornografieAartappelSkaap🡆 More