Igtiologie

Igtiologie is die wetenskap wat gemoeid is met die studie van visse.

Die woord is afgelei van Grieks: ἰχθύς, ikhthus, "vis"; en λόγος, logos, "leer of studie".

Igtiologie
Fossiele van visse wat in die Amerikaanse deelstaat Wyoming gevind is.

'n Igtioloog is dus 'n viskenner.

Meer as 32 000 vissoorte is al beskryf. Dit is meer as die soorte reptiele, amfibieë, voëls en soogdiere saam.

Suid-Afrikaanse igtioloë

Een van Suid-Afrika se bekendste igtioloë is prof. James Smith wat die selakant geïdentifiseer en geklassifiseer het. Ander is Phil Heemstra, wat in Suid-Afrikaanse seevisse spesialiseer, en Paul Skelton, wat in Afrika se varswatervissse spesialiseer.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

GrieksVisWetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeDurban7de LaanNasiebouRina HugoApartheidSwart menseMoedersdagKongo-krisisTekstielKolonoskopieHeupViëtnamE-posAtriale fibrillasieDoelwitXhosaSwawelMeervoudEngelsToerismeAardverwarmingBosluisbytkoorsFibonacci-reeksLys van Joodse feeste en herdenkingsVennootskapOlimpiese SomerspeleBysteekC.J. LangenhovenMahatma GandhiAkademiaLionel MessiHemelvaartAnale seksAfrikaansDesmond TutuKaapstadse waterkrisis 2015-2018UniegebouMenslike seksuele gedragSomerHeuningbyByvoeglike naamwoordProstaatkankerBorsUitwerking van klimaatsveranderingMuskietDuitslandSteenkoolAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSoortnaamDepressie (gemoedstoestand)Slag van Cuito CuanavaleNic de JagerHandré PollardEiffeltoringVolhoubare ontwikkelingPenisGawes van die Heilige GeesReg tot ‘n gesonde omgewingAndrew DavisSwedeKindersiektesAntoniemMaagsweerSonPubliekHoofkarakterKopieregKwaZulu-NatalOlifantWeer (meteorologie)Lys van bekende Suid-AfrikanersKoue OorlogGeweldKlimaatFinansiële staatVratKolorektale kanker🡆 More