Humanistiese Judaïsme

Humanistiese Judaïsme (Hebreeus: יהדות הומניסטית, Afrikaanse transliterasie: Jahadoet Hoemanistit) is 'n liberale Judaïstiese denominasie wat in die 1960's deur die Amerikaanse rabbyn Sherwin Wine gestig is.

Dit is gewoonlik beskryf as 'n "sekulêre, nie-teïstiese en mensgesentreerd alternatief vir die meer tradisionele strome van Judaïsme" en is ontwikkel om nie-godsdienstige Jode 'n geleentheid te gee om hul Joodse identiteit te behou deur deel te neem aan gesekulariseerde weergawes van oorgangsrites soos Bar Mitzvah.

Anders as ander godsdienstige Jode, glo Humanistiese Jode nie noodwendig in God nie. Hulle beskou Judaïsme eerstens as die etniese kultuur en kollektiewe ervaring van die Joodse volk en neem deel aan godsdienstige rituele en feeste om die tradisies te bewaar.

Bronne

  • Karesh, Sara E.; Hurvitz, Mitchell M. (2005). "Humanistic Judaism". Encyclopedia of Judaism (in Engels). New York: Facts on File. p. 221.
  • Wine, Sherwin (1985). Judaism beyond God: A radical new way to be Jewish (in Engels). Farmington Hills: Society for Humanistic Judaism.

Tags:

AfrikaansHebreeusJudaïsmeRabbynTransliterasieVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RMS TitanicViëtnamoorlogMangelontstekingMusiekNelson MandelaGrondbesoedelingVergelykings (taalkunde)KrimpvarkieDelft, KaapstadTaalRobbeneilandIngrid JonkerStollingsgesteenteAdolf HitlerVaginaGraanKoekie (rekenaarwetenskap)RugbyGriepSinkKarpaletonnelsindroomStilleweVennootskapSteenkool in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRosa ParksErfenisBreingewasVersamelnaamMusieksimboleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RooikatAnilingusOliebolWindOlimpiese Somerspele 2024VerkoueWinterNoord-KaapEmosieWerkersdagFetale alkoholsindroomStampmieliesDie ontstaan van die dramaKankerTsoenamiIronieChristendomOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensiePythagoras se stellingBurgerregteApokriewe boekeHidroulikaVerantwoordelikheidKlimaatveranderingDirekte en Indirekte redePuberteitKlem-in-die-kaakApartheidNasionale lied van Suid-AfrikaJan van TonderDataverwerkingParoniemVioolPlae van EgipteSeekatLimpopo (rivier)SimboolWaarheid-en-versoeningskommissieGreen PornoWetenskaplike klassifikasieRomeinse syfersKolorektale kankerSquare danceIslamitiese seksualiteitswetteGewone breuke🡆 More