Horing-Klipspringer

Die Horing-klipspringer (Antennablennius bifilum) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Persiese Golf, Madagaskar, die Comore-eilande, die Maskareense eilande en aan die ooskus van Afrika vanaf noordelike Mosambiek tot by Port Alfred.

In Engels staan die vis bekend as die Horned rockskipper.

Horing-klipspringer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Fowler, 1931)
Spesie:
A. bifilum
Binomiale naam
Antennablennius bifilum
(Günther, 1861)

Voorkoms

Die vis is lig gekleurd met sewe donker vertikale bane oor die lyf. Die bane strek tot op die dorsale vin. Die lyf is ook vol wit kolletjies en daar is ook drie strepe onder die kop. Daar is twee vleisagtige penne op die kop.

Habitat

Die vis kom voor in getypoele en vlak riwwe tot in water wat 37 m diep is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Horing-Klipspringer VoorkomsHoring-Klipspringer HabitatHoring-Klipspringer Sien ookHoring-Klipspringer BronHoring-Klipspringer VerwysingsHoring-Klipspringer Eksterne skakelHoring-Klipspringer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Josef StalinSwitserlandWeer (meteorologie)KoorsMandalaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KarnivoorHannes van WykProstaatkankerSikloonDierPussy RiotGoogle MapsWet op Bantoe-onderwysAsemhalingSteve BikoKaapse VlakteJuraSuid-Afrikaanse randDrinkwatervoorsieningGeestesteuringHidroulikaVryheidsmanifesDialoog in fiksieLeah van NiekerkAkroniemVerkoueGriekse teaterVeerSeksualiteitMartin Luther King jr.AfrikaansTuisbladHindoeïsmeProteïenKunsVisBiodiversiteitLeierGordelroosNetbalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDubbelpuntLetterlike en figuurlike taalgebruikKrimpvarkieLugbesoedelingVingerseksLangste woordVarkAB de VilliersGroot vyfTrappe van vergelykingGemeenskapSwart nasionalismeWetenskaplike klassifikasieLettergreepAardePersDarwinismeAngina pectorisSkaakKernkragXhosaAnglisismeNeo-NazismeAfrikaanse woordelys en spelreëlsAfrikanernasionalismeDigvormTienie HollowayPrimêre sektor van die ekonomieThomas EdisonDagboekRekeningkundeVoyeurismeMusiek🡆 More