Perdagtige Wildsbokke

Perdagtige wildsbokke (Hippotraginae) is 'n subfamilie in die familie van Horingdraers (Bovidae).

Die wildsbokke kom meestal in die droër streke van Afrika en Arabië voor. Hulle is almal groot, met swaar bolywe en dik nekke. Hulle tande is vir die kou van harde, droë grasse aangepas. Die meeste spesies het regopstaande maanhare op die nek en lae rug.

Hippotraginae
Perdagtige Wildsbokke
'n Swartwitpens (Hippotragus niger)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Hippotraginae

Brooke, 1876
Genera

Hippotragus
Oryx
Addax

Taksonomie

  • Subfamilie Hippotraginae
    • Genus Hippotragus
    • Genus Oryx
      • Beisa-oryx, Oryx beisa
      • Sabelgemsbok, Oryx dammah
      • Gemsbok, Oryx gazella
      • Arabiese gemsbok, Oryx leucoryx
    • Genus Addax
      • Addax nasomaculatus

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BraaiAfleiding (taalkunde)NaaldekokerKriekBTWMIVNarsistiese persoonlikheidsteuringHondSarah Rose KarrVervoerZoeloesDieregeluideBlack SashHomoniemSeekoeiIdioomEl NiñoAfro-AmerikanersNuwe TestamentToerismeEendKerrieVerstedelikingSlaginstrumentGroepsgebiedewetVeelvuldige skleroseSuurstofAngina pectorisDelft, KaapstadYsterAdolf HitlerNarsismeVryheid van spraakHuisvliegKappie (skryfteken)DubbelpuntSendelingposisieMaagSenuweeGewone tortelduifLongontstekingDriedimensioneelSwartbewussynsbewegingSkoolKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVreesWes-KaapBloeddrukSteve BikoAardverwarmingDepressie (gemoedstoestand)Bruin huisslangNasionale lied van Suid-AfrikaNasionalismeOrthopteraJazzGeestesgesondheidRekenaarLeenwoordEkonomieKoringBruin menseGeslagVoorvoegselBorskankerVerenigde State van AmerikaLoonKaaps-Hollandse stylGroenteWetenskaplike klassifikasieTransatlantiese slawehandelLongJoodse kalenderDwelmmiddelMonopolieJacques LootsIntensiewe vormSenuweestelsel🡆 More