Henry Elliot

Sir Henry George Elliot (25 Desember 1826 - 1912) was die hooflanddros van die Transkei.

Hy is in Kanada gebore en sluit in 1847 by die Royal Marines aan en veg in die Krimoorlog. In 1870 tree hy uit die militêre diens en emigreer na die destydse Natal waar hy 'n tyd op die rivierdelwerye deurbring. Daarna sluit hy by die Kaapse Koloniale Diens aan en in 1877 word hy die hooflanddros van Temboeland. Hy verkry groot invloed onder die swartmense. Hy veg ook in 'n aantal oorloë en word gereken as 'n goeie administrateur.

Die dorpe, Elliot en Elliotdale is na hom vernoem.

Bron

Tags:

1826191225 DesemberKanadaKrimoorlogLanddrosNatalTembulandTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KweekhuiseffekPinksterBevolkingSweedsKaapse VlakteWerkwoordNic de JagerSeksposisieTuisbladRobbeneilandLeestekenJohan VorsterHondWoestynSkaapUniondaleMarsDaggaSkoenlapperInflasieKarpaletonnelsindroomDieregeluideOrale seksTsongaJudaïsmeRobert SobukweOrgasmeDigitale en analogiese tydRenosterAkuutVaste stofAfrikaanse TaalmonumentMahatma GandhiSout (chemiese stof)Leonardo da VinciPuberteitWillie JoubertVerantwoordelikheidPesachAntjie KrogSinsbouMierSwitserlandAnneli van RooyenVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameYouTubeLys van myne in Suid-AfrikaBlack SashOnse VaderVoornaamwoordTienie HollowayDwelmmiddelN.P. van Wyk LouwBraaiSpeelkaartTegnologieAanhalingstekens7de LaanMandalaVierde Industriële RevolusieLeah van NiekerkAfrikaanse taalleerSeksismeLionel MessiSonja HerholdtMobutu Sese SekoBoerboelLys van Suid-Afrikaanse musikanteSomerHannes van WykWinterElandréVoedselkettingSpysverteringstelselToestand van materieKameelperd🡆 More