Harry Oppenheimer

Harry Frederick Oppenheimer (* 28 Oktober 1908 in Kimberley; † 19 Augustus 2000 in Johannesburg) was 'n prominente Suid-Afrikaanse besigheidsman en een van die rykste mense ter wêreld.

Harry Oppenheimer
Harry Oppenheimer in 1957
Gebore
Harry Frederick Oppenheimer

28 Oktober 1908
Sterf19 Augustus 2000 (op 91)
NasionaliteitSuid-Afrikaner
BeroepBesigheidsman
Bekend virMynmagnaat
Ouer(s)Ernest Oppenheimer
May Pollack

Oppenheimer was die seun van May Pollack en Ernest Oppenheimer. Hy is gebore in 'n geassimileerde Joodse familie van Duitse oorsprong in Kimberley, die oorspronklike gebied waar diamante gemyn is, maar leef vir die grootste deel van sy lewe in Johannesburg. Toe hy dertien word het hy 'n formele Bar mitzvah-seremonie in 'n sinagoge in Kimberley ontvang, maar neem die Christelike geloof met sy troue aan.

Nadat hy laerskool in Johannesburg voltooi het, gaan hy skool by die Charterhouse School in Engeland. Daarna skryf hy in aan Christ Church, Universiteit van Oxford en gradueer in 1931 in filosofie, politiek en ekonomie.

Verwysings

Tags:

19 Augustus1908200028 OktoberJohannesburgKimberleySuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BetonBuffelUniversele Verklaring van MenseregteMenslike skeletAfro-AmerikanersSelfvertroueAarverkalkingGeslagsgelykheidBolandse aardbewing van 1969TelwoordMandala7de LaanDigtheidRookgewoonteSlag van Cuito CuanavaleAfkortingGevolge van aardverwarming op oseaneCoca-ColaLettergreepLongKinderregteWeer (meteorologie)SirkelAustraliëMagnetismeOrgasmeSeksuele opwekkingAfrikaTaalSuid-EuropaXhosasMusiekSpinnekopSportSharpeville-slagtingJapanSpringbokkeVoorvoegselSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeNG gemeente TheunissenSlimfoonStaalNarsismeFinale OplossingStadDuitslandKernoorlogDwelmmiddelKaapse VlakteGroot-VisrivierSelfieLys van Afrikaanse rolprenteLimpopo (rivier)VulkaanKokerboomLys van bekende Suid-AfrikanersRobbeneilandLys van Suid-Afrikaanse musikante19de eeuElandréGriepNarsistiese persoonlikheidsteuringMeervoudBeesvleisJuraDemi Lee MooreIdioomKamoefleringVaginaCurly HowardAnrich HerbstVolhoubare ontwikkelingMetafoorKommaGemeenskapJesus van NasaretKapitaal (ekonomie)Veranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese name🡆 More