Hande Vashou

Hande vashou toon fisieke intimiteit tussen twee of meer mense.

Dit kan romanties van aard wees of nie.

Hande Vashou
'n Paartjie hou hande vas
Hande Vashou
George W. Bush en Koning Abdullah van Saoedi Arabië se hande vashou het die VSA ontstig.

Of vriende hande vashou hang van kultuur en geslag af: In die Westerse kultuur word dit hoofsaaklik beoefen deur vroue en kinders (soms om beheer uit te oefen), egpare en romantiese paartjies. In Arabiese lande, Afrika en sekere dele van Suid-Asië hou ook mans en/of seuns as teken van vriendskap en/of respek hande vas. Dit is 'n redelik algemene gesig in die Weste vir tienermeisies om vriendskaplik hande vas te hou, maar nie soseer onder tienerseuns nie.

Hierdie gebruik onder mans kan ongemak onder gemeenskappe veroorsaak wat nie daaraan gewoond is nie, soos onder die Amerikaners toe oudpresident George Bush en die destydse kroonprins Abdullah van Saoedi-Arabië in die openbaar hande vasgehou het.

Mense hou hande vas of neem 'n ander se hand in syne/hare om die volgende redes:

  • in verskeie rituele
    • handdruk
    • tydens sekere godsdiensgebruike, om te bid
    • tydens verskeie godsdienstige rituele
Hande Vashou
Vriendskap of liefde?
  • om vriendskap of liefde uit te druk
  • om fisieke intimiteit te geniet (nie noodwendig eroties van aard nie)
  • om emosionele steun
  • leiding ('n kind, blinde, in donkerte, ens.)
  • aandrang om te volg
  • om bymekaar te hou (binne 'n skare of in duisternis)
  • om ander te help om te loop, staan of op te klim
  • om samehorigheid te toon
  • om te dans
  • om jou balans te hou
  • om arm te druk
  • vir veiligheid wanneer die straat oorgesteek word
  • tydens valskermspring
  • in reddingspogings, om iemand na veiligheid te trek
  • om 'n hand se vorm of grootte met 'n ander s'n te vergelyk

Tags:

Mens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thys die BosveldklongLord’sAnusBloemhofdamSeePous Alexander VIINatuurbewaringSaccharomyces cerevisiaeMielieNederduitsch Hervormde KerkTrappe van vergelykingJudeaBruin menseKadmiumNorwichOorkruipersMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMilwaukeeGeskiedenis (vakgebied)Erns GrundlingHentaiJulius MalemaGenitale vratWesley SneijderAndré P. BrinkEmiraat DirijaKatHeilige SaterdagJo BlackPoliteïsmeKanadese nasionale krieketspanGeskiedenis van AfrikaansOrkney Snork NieInternetBoerjatiëMin ShawVersamelnaamTrigeminale neuralgieChristendomBreingewasVerenigde StateBeeldspraakBela-BelaGriepAmerikaanse dollarNarkoseWêreld- Ekonomiese ForumKwaggaSeksuele penetrasieLys van lande volgens oppervlakKarretjiemenseEuropese UnieAlkoholismeCas Janse van VuurenKarooRoekelose DadePenisArmeniëNew YorkAalwynKommunistiese Party van die SowjetunieMuskeljaatkatEnsiemNederlandsBosnië-HerzegowinaEjakulasieMuishondApostoliese GeloofsbelydenisISBNJoe BidenPous Martinus VDominikaPenisverlengingHartaanvalSkrikkeljaar🡆 More