Seun

'n Seun is 'n manlike kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie.

Die vroulike ekwivalent is 'n dogter.

Seun
Koning Chulalongkorn van Siam (heel regs) met enkele van sy seuns by Eton-kollege in 1897 (die Koning het 33 seuns gehad).
Seun
'n Seun hardloop na sy pa.
Seun
'n Groepie seuns in Xinjiang, China.

Voor industrialisasie, en in sommige landbou-gebaseerde ekonomieë, is daar 'n hoër waarde aan seuns as aan dogters geheg, omdat seuns fisies sterker was en beter met die landbou kon help. In heelwat gemeenskappe sal seuns tradisioneel eerste erf, voor dogters.

Seun as Christelike simbool

Onder Christene verwys “die Seun” (met 'n hoofletter) of “Seun van God” na Jesus Christus. Christene wat in 'n drie-eenheid glo, aanvaar Jesus as die menslike vergestalting van God. In die Bybel verwys Jesus na Homself as die “Seun van die Mens”.

Seun as eienaam

Sommige vanne verwys na die vader, met 'n voor- of agtervoegsel wat dit aandui.

Arabies

bin of ibn. Bv. "Ibn Khaldun" (seun van Khaldun)

Deens (ook Engels en Sweeds)

son: Bv. "Magnusson" ("seun van Magnus"); "Sigurdsson" ("seun van Sigurds")

Italiaans

'd: "d'Antonio" ("seun van Antonio")

Iers

Mac of Mc: Bv. "MacThomas" ("seun van Thomas"), "MacDonald" ("seun van Donald"), "MacLean" ("seun van Lean")

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Seun as Christelike simboolSeun as eienaamSeun VerwysingsSeun Eksterne skakelsSeunDogterMan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoësieMuskeljaatkatVerenigde State van AmerikaEngelsPoesRubik se kubusKoorsblaarJodeResensieBewaringstatusBelgiëGeboortePlastiekVloeistofGeslagSpierPlaattektoniekRoofvoëlVergelykings (taalkunde)Vryheid van spraakGalileo GalileiKoolstofdioksiedRuslandSeekoeiDesmond TutuWeskusBoor (element)GoogleKwame NkrumahKrugerwildtuinEkonomiese sektorChristiane JaccottetSuid-EuropaGevolge van aardverwarming op oseaneApostoliese GeloofsbelydenisKolitisN.P. van Wyk LouwGesonde dieetLys van visseAntjie SomersYslandSiya KolisiKlem-in-die-kaakKuberkrakerMynbedryf van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaKweekhuisgasLionel PetersonMisdaadromanMeningsverskil oor aardverwarmingAngssteuringKoerantSuurstofDaggaEjakulasieViëtnamoorlogDierBraaiToerismeMielieStrykysterConsolidated B-24 LiberatorCarles PuigdemontPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAardverwarmingLeestekenSeksismeSarel Jacob PretoriusMcDonald'sWebwerfTweede Nuwe JaarKunsmatige algemene intelligensieYstertydperkMIV🡆 More