Gouda is 'n nedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Hierdie dorpie is by die westelike ingang van die Nuwekloofpas tussen Wellington en Tulbagh. Die dorpie is op die plaas Gouda ontwikkel. Die naam het niks met kaas te doen nie maar is 'n Khoikhoi woord wat 'bok- of heuningkloof' beteken. Die Voëlvleidam is 6 km suid van Gouda.
Gouda | |
---|---|
Uitsig oor Gouda se dorpie in die Wes-Kaap. 'n Deel van Gouda se windplaas is heel regs te sien. | |
Koördinate: 33°18′S 19°02′O / 33.300°S 19.033°O 19°02′O / 33.300°S 19.033°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Drakenstein |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,65 km2 (2,95 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 3 441 |
• Digtheid | 450/km2 (1 200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 90.0% |
• Swart mense | 8.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 90.7% |
• Xhosa | 4.9% |
• Engels | 1.6% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 6821 |
Skakelkode | 023 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gouda, Wes-Kaap, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.