Gone With The Wind

Gone with the Wind is 'n dramarolprent wat gebaseer is op die gelyknamige roman uit 1936 deur Margaret Mitchell.

Die film is geregisseur deur Sam Wood, George Cukor en Victor Fleming. Dit is op 15 Desember 1939 vrygestel.

Gone with the Wind
Gone With The Wind
Regisseur Sam Wood
George Cukor
Victor Fleming
Draaiboek Margaret Mitchell
Sydney Howard
John van Druten
Ben Hecht
Jo Swerling
Musiek deur Max Steiner
Ateljee Metro-Goldwyn-Mayer
Selznick International Pictures
Speeltyd 238 minute
Land Verenigde State van Amerika
Taal Engels
Bruto wins 401 Miljoen VS$
Amptelike webtuiste
IMDb-profiel

Die draaiboek is deur Margaret Mitchell, Sidney Howard, John van Druten, Ben Hecht, en Jo Swerling geskryf.

Gone with the Wind was uiters gewild toe dit die eerste keer vrygestel is. Dit het tot op daardie stadium die meeste van alle films verdien en die prestasie vir meer as 'n kwarteeu gehandhaaf. As die bedrag aangepas word vir inflasie, is dit steeds die film wat die meeste ooit verdien het. Dit is met tussenperiodes in die 20ste eeu vrygestel, en het in die populêre kultuur gevestig geraak. Die film word beskou as een van die grootste films van alle tye; dit is sedert die ontstaan van die lys in 1998, in die top tien van die Amerikaanse Film Instituut se lys van die top 100 Amerikaanse films van alle tye. In 1989 het die Biblioteek van Kongres van die Verenigde State die film gekies vir bewaring in die Nasionale Filmregister.

Rolverdeling

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1936Margaret MitchellRomanSam Wood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omgewingskwessies in Suider-AfrikaAkuutLys van Suid-Afrikaanse musikanteHaasMorfologie (taalkunde)HoutOrgasmeGianna MichaelsKondensasieSuikersiekteGeografie van Suid-AfrikaGasXhosasHokkieBaarmoederAppelPerdArmoedeverligtingCholeraRosa ParksBreinkaartGrondsoorteGeskiedenis van AfrikaansJacques LootsSelfmoordHartaanvalSprokieOorTropiese sikloonSkildklierSkoenlapperBeesDriedimensioneelNarsistiese persoonlikheidsteuringGroenSendelingposisieKappie (skryfteken)Swart menseOplossing (chemie)Noord-KaapWerkersdagBloeddrukDroomAntjie SomersPenisVaginale kankerStedelike hitte-eilandOntwikkelde landEngelsPersoon (taalkunde)N.P. van Wyk LouwIngrid JonkerHondSwangerskapTaalPatriotic AlliancePuberteitSoweto-opstandBlaarSeekatXhosaProteaKriekOogproblemeSlag van BloedrivierHorlosieVlag van Suid-AfrikaRina HugoLongBergGrondOlimpiese Somerspele 2024KuberkrakerNic de JagerWynDuitse maselsRenaissance🡆 More