Hattie Mcdaniel

Hattie McDaniel (10 Junie 1895 – 26 Oktober 1952) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Judge Priest (1934), Show Boat (1936), Gone with the Wind (1939), en The Great Lie (1941). Vir haar rol as Mammy in Gone with the Wind (1939) het sy die Oscar vir beste ondersteunende aktrise gewen en die eerste Afro-Amerikaner geword om 'n Oscar te wen.

Hattie McDaniel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1895-06-10)10 Junie 1895
Sterfte 26 Oktober 1952 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1920–1952
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1934: Judge Priest
  • 1936: Show Boat
  • 1937: Mississippi Moods
  • 1937: Sky Racket
  • 1938: The Shopworn Angel
  • 1939: Gone with the Wind
  • 1941: The Great Lie
  • 1944: Hi, Beautiful

Televisiereekse

  • 1949: The Ed Wynn Show
  • 1950: Beulah

Eksterne skakels

Tags:

Hattie Mcdaniel FilmografieHattie Mcdaniel Eksterne skakelsHattie McdanielAfro-AmerikanersGone with the WindOscarVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingWerkloosheidPersoonlikheidDeelwoordVersamelnaamPlae van EgipteJaarImpakte van toerismeSkuinsstreepViëtnamoorlogTrappe van vergelykingMensBruin menseWikimedia-stigtingKalenderVervoerKonsonantIntensiewe vormKaapse florarykHeupvervangingFinansiële staatSatellietErfenisdag (Suid-Afrika)Aborsie in Suid-AfrikaSwartbewussynsbewegingAnti-inflammatoriese middelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlavierHoofstadGoudkus (streek)MarsAnglo-BoereoorlogKindersiektesMotorvoertuigSan Andreas-breukVioolGroepsgebiedewetBreinWinnie Madikizela-MandelaKongo-krisisHibernasieDubbelpuntLimfvatstelselPeach van PletzenEugenetikaSpysverteringstelselSeksposisieCounter-Strike 2Klein-KarooTweede VryheidsoorlogSpringbokLangste woordPizzaBipolêre gemoedsteuringPampoentjiesRymTydsoneToestand van materieSekondêre sektor van die ekonomieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Kappie (skryfteken)DrakensbergeJudaïsmeGawes van die Heilige GeesBysteekSelReg tot ‘n gesonde omgewingSwartVarkgriepAanpassingskapasiteitMasturbasieHemelvaartsdag🡆 More