Goeteërs: Volk van die Zagrosgebergte

Die Goeteërs was ’n stam van die noordelike en sentrale Zagrosgebergte wat Suid-Mesopotamië oorgeneem het toe die Akkadiese Ryk in omstreeks 2154 v.C.

Sumeriese bronne beeld die Goeteërs uit as ’n barbaarse volk van Goetium in die bergstreek, vermoedelik die sentrale gebied van Zagros oos van Babilon en noord van Elam. Goetium word ook genoem as ’n plek in die hedendaagse Irak. Die Sumeriese Koningslys noem dat hulle vir ’n kort ruk oor Sumer regeer het ná die val van die Akkadiese Ryk en skilder ’n prentjie van chaos in die Goetese administrasie.

Fietlik niks is oor hul oorsprong bekend nie omdat geen "Goetese" artifakte uit dié tyd ontdek is nie en min bekend is uit moderne bronne. Niks is oor hul taal bekend nie, buiten die name op die Sumeriese Koningslys en die feit dat dit nie verwant was aan ander tale in die streek soos Sumeries, Akkadies, Horities, Hetities en Elamities nie.

Verwysings

Tags:

2154 v.C.Akkadiese RykMesopotamiëZagros

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GordelroosMeervoudLys van medisinale kruieFiela se kindGewasboerdery in Suid-AfrikaInligtingEugenetikaMieliestronkSlag van Cuito CuanavaleGeelsugJavaScriptKnysnaTaalBloedsomloopstelselVerenigde State van AmerikaKankerTsongaNylsvley-natuurreservaatPad na jou hartProstaatklierKweekhuisgasKasteel die Goeie HoopMoedersdagDemi Lee MooreMagneetAfrikaanse woordelys en spelreëlsAalwynAktuarisKlem-in-die-kaakBeurtkragFanie ViljoenAfrikaanse TaalmonumentHerpes simplexInternet van DingeHemelvaartsdagSamestellende afleidingSpringbokkePaulus van TarsusLangste woordTsoenamiSiya KolisiVlieg (dier)MIVWet op Afsonderlike GeriewePiesangDrinkwatervoorsieningAardeTafelbergBraaiMonopolySinoniemOorLenteBeaufortskaalHomoniemBoor (element)KlinkerBesoedelingDroogteNierversakingRooms-Katolieke KerkDesmond TutuTierSokkerPornografieStereotipeMenslike seksuele gedragAspoestertjieMetaalnywerheidSitrusBruce FordyceWaarheid-en-versoeningskommissieGroenSuid-Afrikaanse GrensoorlogHage GeingobVerkragting🡆 More