Gelapte Snellervis

Die Gelapte snellervis (Rhinecanthus rectangulus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Patchy triggerfish.

Gelapte snellervis
Gelapte Snellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Rhinecanthus
Spesie:
R. rectangulus
Binomiale naam
Rhinecanthus rectangulus
(Bloch & Schneider, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 25 cm lank. 'n Kenmerk is die breë, swart band wat diagonaal strek oor die lyf vanaf die oog tot by die analevin. Die vis leef in rotsagtige kusareas en vlak riwwe waar die water onstuimig is. Hulle kom selde voor in water wat dieper as 10 m is. Die onvolwasse vissies word soms in getypoele gesien. Die vis is 'n alleenloper en gebiedsgebonde, dit bly altyd naby sy skuiling. Dit vreet alge, detritus en klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Gelapte Snellervis IdentifikasieGelapte Snellervis Sien ookGelapte Snellervis BronGelapte Snellervis Eksterne skakelGelapte Snellervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyMartin Luther King jr.GasOorstromingSwart nasionalismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRobert SobukweKrampElana AfrikaOntbossingDemi Lee MooreSowjetunieVoëlRuimteLys van bekende Suid-AfrikanersSekondêre sektor van die ekonomieHoofpynNetbalMeervoudCleopatra VIINasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRooibloedselKommunismeHerfsC.J. LangenhovenLys van Griekse mitologiese figureGewone breukeBoerboelStaat PalestinaMusieksimboleAfrikaanse naguilMigrasie van diereLys van elemente volgens simboolVoegwoordCheslin KolbeLabia (geslagsdele)AngssteuringKindermishandelingVersamelnaamVarkJan-Willem BreureKalsiumBynierVerenigde KoninkrykBateYslandToekoms van die AardeAntieke EgipteLeah van NiekerkVoortrekkermonumentSuid-AfrikaTaalLaeveldBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Ekonomiese sektorMielieDramaRina HugoEkostelselProvinsies van Suid-AfrikaVerantwoordelikheidLys van NG gemeentesMigrasie van voëlsSoweto-opstandLettergreepSpeelkaartVolstruisJesus van NasaretBiodiversiteitRacheltjie de BeerLetterkundeNasionale VrouemonumentLenteRuslandMaatskaplike verantwoordelikheid🡆 More