Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm staan, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy.
|
— Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 17:43, 1 Oktober 2009 (UTC)
Goeiedag, en dankie vir u onlangse bydraes. Die teks wat onderaan artikels verskyn om aan te dui dat die saadjies is, word vanuit 'n sjabloon op die artikel afgebeeld. Om die sjabloon in die artikel te laat verskyn, gebruik ons die krulhakies. Ons skryf dus {{saadjie}} ná die laaste artikelteks en bó die kategorieë en intertaalskakels, sodat die rekenaar kan weet dat hy die teks by Sjabloon:Saadjie moet gaan haal en in die artikel afbeeld. Verder plaas ons gewoonlik inligtingskaste of infobokse (soos die taksoboks op diereartikels) heel bo-aan die artikel, en die inleidende paragraaf direk onder hierdie inligtingskas (geskei deur 'n oop lyn). Ek hoop u geniet u tyd hier. Hier is veel te lees, te gesels en te skryf. Moenie huiwer om my te pla indien u iets wil weet nie. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 17:42, 1 Oktober 2009 (UTC)
Hey there. I just turned 20 and I study biomedicine in England haha. Nice to know someone else on here isn't as old and wise as the rest of the editors on here. Groete :) Bezuidenhout (kontak) 03:14, 27 September 2014 (UTC)
Michael, ek het opgemerk dat artikel Steenbok gedupliseer as Gebruiker:Michaelphillipr/Steenbok. Die inhoud blyk dieselfde te wees. Kan ek laasgenoemde skrap? Groete! Oesjaar (kontak) 06:37, 14 Januarie 2015 (UTC)Nog Ja dis reg. --Michaelphillipr (kontak)
Sien die artikel oor bogenormde! Groete! 105.236.94.110 20:23, 7 Julie 2015 (UTC)
Wat is jou belangstelling in Tonteldoos? Groete, Hentie Joubert (kontak) 09:55, 29 Julie 2016 (UTC)
Ek het 'n paar keer daar verbygery op pad na 'n familielid se plaats. Dis so in die middel van nêrens dat dit interessant word.
Wie is die familie en waar is die plaas? Ek ken omtrent almal daar. Groete, Hentie Hentie Joubert (kontak) 15:14, 29 Julie 2016 (UTC)
Oom Vic en tannie Elna Vos. Hulle het 'n plaas by Hartelus gehad. Middelpunt dink ek. Maar hulle het hom nou weer verkoop. Bly u ook op Tonteldoos?
Ek het jare gelede 'n stukkie grond daar gehad. Ek het al op die Broederstroom (Hartelus) pad gery. Ek het destyds grafte opgeteken. Ek het ook op Eenzaam gekuier. Groete, Hentie Joubert (kontak) 15:35, 30 Julie 2016 (UTC)
Daar is ook ou grafte op middelpunt. En 'n ou huisie van miskien voor die oorlog. Dit was vir 'n aantal jaar onbewoon so heeltemal verwilderd. Nou hou hulle daar glo takbokke. Groete, Michael
You have been a medical translators within Wiki. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gebruikerbespreking:Michaelphillipr, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.