redigeringsinstruksies

Indien u slegs wil leer hoe om 'n nuwe bladsy te skep, sien gerus Wikipedia:Hoe om 'n nuwe bladsy te skep.

Hierdie bladsy bevat basiese én gevorderde redigeringsinstruksies: gereedskap wat u gaan nodig kry indien u bladsye hier by Wikipedia wil wysig of skep.

Om 'n bladsy te wysig, hoef u slegs op die "wysig"-oortjie bo-aan 'n bladsy te klik. Daar bestaan ook wysigingskakels vir onderafdelings van artikels. As u op so 'n skakel klik, verskyn die teks van die bladsy in 'n venster waar u dit kan wysig - net soos in 'n eenvoudige tekswysiger. Klik gerus hier om teks wat tans in die Sandput is te wysig. U kan heerlik voorttik en dan op "stoor" klik wanneer u klaar is (u kan ook natuurlik 'n voorskou van die bladsy sien voor u dit stoor).

Op hierdie bladsy is 'n paar voorbeelde van instruksies wat u deur gewone teks kan weergee en wat die Wiki-sagteware op 'n bepaalde manier uitvoer. Om dit eenvoudig te stel: as u die teks intik wat in die regterkantse kolom verskyn, dan kry u die effek wat in die linkerkantse kolom vertoon.

U kan hierdie almal uittoets in die Sandput: daar kan u eksperimenteer na hartelus.

    Definisielyste
    lyste met definisie
    term om te definieer
    term se definisie


Allerlei

Handtekening

(plaas slegs by besprekings)

~~~~
Kursiewe teks
''Kursiewe teks''
Vet teks
'''Vet teks'''
Vet teks wat ook kursief is
'''''Vet teks wat ook kursief is'''''

Afdelings, paragrawe, lyste en lyne

Begin nuwe afdeling met opskrifmerkers:

Nuwe afdeling

Onderafdeling

==Nuwe afdeling== ===Onderafdeling===

'n Enkele nuwe lyn het geen effek nie, maar 'n leë lyn begin 'n nuwe paragraaf.

'n Enkele nuwe lyn het geen effek nie, maar 'n leë lyn  begin 'n nuwe paragraaf.
Lyne kan onderbreek word

sonder om 'n nuwe paragraaf te begin.

Lyne kan onderbreek word
sonder om 'n nuwe paragraaf te begin.
  • Lyste is 'n goeie manier:
    • om inligting te organiseer
    • en netjies te laat lyk
* Lyste is 'n goeie manier: ** om inligting te organiseer ** en netjies te laat lyk
  1. Genommerde lyste is maklik om te volg,
  2. georganiseerd
    1. en verstaanbaar.
# Genommerde lyste is maklik om te volg # georganiseerd ## en verstaanbaar.
    Definisielyste
    lyste met definisie
    term om te definieer
    term se definisie
; Definisielyste : lyste met definisie ; term om te definieer : term se definisie
Om die twee soorte lyste te meng, moet HTML gebruik word:
  • 'n Genommerde lys:
    1. Eerste item
    2. Tweede item
  • Nog 'n lys
    1. Derde item
    2. Vierde item
  • 'n Genommerde lys:
    1. Eerste item
    2. Tweede item
  • Nog 'n lys
    1. Derde item
    2. Vierde item
    Lyne kan
      meermale
        ingekeep word

────────────────────────────────────────────────────────────────────────────────────────────────────of selfs uitgekeep word (herstel na linkerkantlyn)

:Lyne kan ::meermale :::ingekeep word {{Uitkeep}}
Teks kan gesentreer word.
Teks kan gesentreer word.
'n Horisontale skeidingslyn: bo-aan

en onderaan.

'n Horisontale skeidingslyn: bo-aan ---- en onderaan.

Interne/eksterne skakels; beelde

Skakel na Wiki: Instruksies.

(Die eerste letter van die teikenblad verkry outomaties 'n hoofletter..
Spasies word in 'n onderstreepkarakter ("_") verander.
U kan 'n blad begin deur 'n skakel daarheen te skep en dan op die skakel te kliek.
Sien gerus die titelriglyne.)

Skakel na [[Wikipedia:Instruksies]].
Dieselfde teikenblad, maar 'n ander

naam: Hoe om te redigeer.
Teikenbladsye kan slegs letters en spasies bevat.

Dieselfde teikenblad, maar 'n ander naam: [[Wikipedia:Instruksies|Hoe om te redigeer]].
Geskiedenis van Kaapstad is 'n bladsy wat

nog nie bestaan nie.
U kan dit begin deur op die rooi skakel te kliek.
Na u 'n bladsy geskep het kan u na die titel "soek"
en seker maak dat ander bladsye korrek daarheen skakel.

[[Geskiedenis van Kaapstad]] is 'n bladsy wat  nog nie bestaan nie.
Skakel na 'n ander blad se subbladsy: Wiki: Geselshoekie/Argief
Skakel: [[Wikipedia:Geselshoekie/Argief]]
Stuur een artikel na 'n ander aan

deur die volgende teks in die eerste lyn te plaas

#AANSTUUR [[Suid-Afrika]]
Eksterne skakel:

Wiki Commons (Verwyder enige lynbreuke in eksterne skakels.)

Eksterne skakel: [http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page Wiki Commons]
Of gee slegs die URL:

http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page.
('n Goeie idee vir as 'n bladsy uitgedruk word.)

Of gee slegs die URL: http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page.

Karakters

Benadruk, met mening,

as u sterk oor iets voel.
Ook te gebruik in formules: F = m a.

''Benadruk'', '''met mening''', '''''as u sterk oor iets voel'''''. Ook te gebruik in formules: '''F''' = ''m'' '''a'''.
Kleurvolle lettertipes
Kleurvolle lettertipes
'n Tikmasjien lettertipe vir tegniese terbs.
tegniese terbs
U kan teks doodtrek

en teks onderstreep.

U kan teks doodtrek en teks onderstreep
Die umlaut en aksente:

À Á Â Ã Ä Å Æ
Ç È É Ê Ë Ì Í
Î Ï Ñ Ò Ó Ô Õ
Ö Ø Ù Ú Û Ü ß
à á â ã ä å æ
ç è é ê ë ì í
î ï ñ ò ó ô õ
ö ø ù ú û ü ÿ

À Á Â Ã Ä Å Æ Ç È É Ê Ë Ì Í Î Ï Ñ Ò Ó Ô Õ Ö Ø Ù Ú Û Ü ß à á â ã ä å æ ç è é ê ë ì í î ï ñ ò ó ô õ ö ø ù ú û ü ÿ
Ekstra skryftekens: ¿ ¡ « » § ¶

† ‡ •

¿ ¡ « » § ¶ † ‡ • 
Ander karakters: ™ © ® ¢ € ¥ £ ¤
™ © ® ¢ € ¥ £ ¤ 
Subscript: x2 Superscript: x2
Subscript: x2 Superscript: x2
Griekse karakters: α β γ δ

ε ζ η
θ ι κ λ μ ν ξ
π ρ σ ς τ υ φ
χ ψ ω
Γ Δ Θ Λ Ξ Π Σ
Φ Ψ Ω

α β γ δ ε ζ η θ ι κ λ μ ν ξ  π ρ  σ ς τ υ φ χ ψ ω Γ Δ Θ Λ Ξ Π Σ  Φ Ψ Ω 
Wiskundige karakters

∫ ∑ ∏ √ ± ∞
≈ ∝ ≡ ≠ ≤ ≥ →
× · ÷ ∂ ′ ″ ∇
‰ ° ∴ ℵ
ø ∈ ∋ ∩ ∪ ⊂ ⊃ ⊆ ⊇
¬ ∧ ∨ ∃ ∀ ⇒ ⇔

∫ ∑ ∏ √ ± ∞ ≈ ∝ ≡ ≠ ≤ ≥ → × · ÷ ∂ ′ ″ ∇ ‰ ° ∴ ℵ ø ∈ ∋ ∩ ∪ ⊂ ⊃ ⊆ ⊇ ¬ ∧ ∨ ∃ ∀ ⇒ ⇔

Beelde

Sien Wiki: Beelde en Wiki: Uitgebreide beeldsintaks
redigeringsinstruksies
[[Beeld:Wikipedia-logo-af.png]]

Tabelle

Sien Hulp:Gebruik van tabelle

Wiskundige formules

Vir wiskundige formules kan jy TeX gebruik. 'n Groot lys daarvan kan op meta.wikimedia.org gevind word. Hier volg net 'n paar voorbeelde:
Gebruik X om 'n formule te skryf
Super: X^{super}
Sub: X_{sub}
Breuk: \frac{X_{sub}}{X^{super}}
Grieks: \Alpha\lambda\phi\alpha
Pyltjie: \lambda \to \phi

Sien gerus

Tags:

redigeringsinstruksies Nuwe afdelingredigeringsinstruksies Sien gerusredigeringsinstruksiesWikipedia:Hoe om 'n nuwe bladsy te skep

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StereotipeSpelerposisies in rugbyMIV/vigs in Suid-AfrikaKankerWebjoernaalKaapstadLongBoelieryGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHartversakingFinale OplossingJagluiperdViëtnamVoortrekkersSimboolEngelsNeurenberg-verhoreErns GrundlingKasterolieSteenkoolKunselementeMiddelmisbruikGroot TrekLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RomanMusieksimboleElandréTylaWeervoorspellingJodeVergelykings (taalkunde)Agtergrond (narratief)AardedagEkostelselAnrich HerbstWeeluisSpreeuGroot Muur van ChinaStadKasteel die Goeie HoopIslamitiese StaatSteve BikoAfrikaanse taalleerWaterbesparing in Suid-AfrikaKartografieAfrikaanse TaalmonumentKunsGesonde dieetCalviniaLandbouLys van elemente volgens simboolMartin Luther King jr.Covid-19-pandemieOrthopteraUnited Democratic FrontInflasieLys van Kaapstad se voorstedeOogproblemeGeweldWerkersdagGewone breukeReënLys van politieke partye in Suid-AfrikaNoord-KaapCleopatra VIIJansenvilleJakkalsAngssteuringSarel Jacob PretoriusDie ontstaan van die dramaPapegaaieWinnie Madikizela-MandelaLongontstekingChristiane JaccottetBesoedelingDroogte🡆 More