Butterworth

Butterworth (amptelik Gcuwa) is 'n dorp, 111 km noord van Oos-Londen in die Oos-Kaap, in Suid-Afrika.

Dit is geleë op die N2 nasionale pad.

Butterworth

Gcuwa
Butterworth
Butterworth is in Oos-Kaap
Butterworth
Butterworth
Butterworth Butterworth se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°20′0″S 28°9′0″O / 32.33333°S 28.15000°O / -32.33333; 28.15000 28°9′0″O / 32.33333°S 28.15000°O / -32.33333; 28.15000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitMnquma
Stigting1827
Oppervlak
 • Totaal26,34 km2 (10,17 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal44 039
 • Digtheid1 672/km2 (4 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense98.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Xhosa 92.7%
 • Engels 3.0%
 • Ander 4.3%
Poskode (strate)
4960
Poskode (posbusse)
4960
Skakelkode047

Geskiedenis

Butterworth is die oudste dorp in Transkei. Die dorp se bestaan kan teruggevoer word na 'n sendingstasie wat hier begin is in 1827 deur eerwaarde WJ Shrewsbury by die kraal van opperhoof Hintsa. Hintsa was die hoof van die AmaGcaleka. Die stasie is vernoem na Joseph Butterworth, tesourier van die Wesleyaanse Sendinggenootskap. Die stasie is in die Sesde Grensoorlog (1834) vernietig. In die Sewende Grensoorlog (1846) was dit die toneel van hewige gevegte. 'n Magistraat is in 1877 hier gevestig en die dorp is in 1880 uitgelê. Munisipale status is in 1904 toegeken.

Distrik

In die distrik van 684 km2 is die belangrikste landbou bedrywighede veeteelt en die verbouing van mielies. Die inheemse bevolking is hoofsaaklik Fingo's.

Sien ook

Bronne

Tags:

Butterworth GeskiedenisButterworth DistrikButterworth Sien ookButterworth BronneButterworthN2Oos-KaapOos-LondenSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElektrolietSkildklierRudi ClaaseRoemeensGordelroosWaterkringloopEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaArmoedeKommunikasiePersWayde van NiekerkAnrich HerbstBeeldspraakGrondbesoedelingGeletterdheidOutismeWiskundeMetaalOligopolieMandalaSeksueel oordraagbare infeksieHartaanvalPoësieEerste WêreldoorlogSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieJeuksiekteWêreldboekedagStilleweKlimaatveranderingSwart nasionalismeAngssteuringJohannesburgAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMorfeemDurbanNG gemeente JansenvilleSpreeuSuid-SothoHeupvervangingVincent van GoghSelfstandige naamwoordFibonacci-reeksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)633Saartjie BaartmanSonnestelselCheslin KolbeVaste stofGrootste rampe in Suid-AfrikaVoedingAarverkalkingTwaalf Stamme van IsraelSeksSlawernyMateriaalAnale seksGeslagsgelykheidLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaArmoedeverligtingErica BoyerSeksismeMiddelmisbruikVennootskapPinksterWater (molekuul)Carles PuigdemontWoestynEienaamIngrid JonkerTurkyeGriekwa-AfrikaansLien se lankstaanskoeneRoofvoëlEmfiseemKoolhidraat23 April🡆 More