Gagaoesië

Gagaoesië (Gagaoesies: Gagauziya of Gagauz Yeri, Roemeens: Găgăuzia, Russies: Гагаузия, Gagauziya) is 'n outonome gebied in suidelike Moldowa.

Gagaoesië
Gagauz Yeri (Gagaus)
Găgăuzia (Roemeens)
Гагаузия (Russies)
Gagaoesië Gagaoesië
(Vlag van Gagaoesië) (Wapen van Gagaoesië)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Gagaoesië in Moldowa
Ligging van Gagaoesië in Moldowa
Kaart van Gagaoesië
Kaart van Gagaoesië
Amptelike tale Gagaoesies (Turks), Moldawies (Roemeens), Russies
Hoofstad Comrat
Grootste stad Comrat
Eerste Minister Mihail Formuzal
Oppervlakte
 - Totaal
1 832 vk km
Bevolking
 - Totaal (1996)
 - Bevolkingsdigtheid
155 700
85/vk km
Geldeenheid Moldawiese Leu (MDL)
Tydsone UTC: UTC +2
Volkslied Tarafım

Die hoofstad en grootste stad is Comrat. Gagaoesië het 155 700 inwoners in 1996 gehad en het 'n oppervlakte van 1 832 km². Gagaoesië was tussen 1990 en 1994 'n omstrede gebied.

Indien Moldowa by Roemenië sal aansluit, sal Gagaoesië volgens die grondwet van Moldowa 'n onafhanklike land word. Op 2 Februarie 2014 het in 'n referendum 'n groot meerderheid van die kiesers vir meer integrasie by Rusland en indien Moldowa 'n lidland van die Europese Unie sal word, vir onafhanklikheidsverklaring.

Verwysings

Tags:

ComratGagaoesiesHoofstadLys van omstrede gebiedeMoldowaRoemeensRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VreesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Plae van EgipteLongSosiale mediaTolla van der MerweVlekvrye staalWerkwoordKwaZulu-NatalSlawernyLatynRymWiskundige terminologieOrthopteraWoordVingerseksAartappelKinkhoesUniegebouKunsmatige intelligensieSuid-SothoTsongaCalviniaReënspinnekopNommertekenWoordsoortToestand van materieDie ontstaan van die dramaSkarlakenkoorsJan van RiebeeckAntisemitismeOranjerivierOplossing (chemie)Verlede tyd633SiekteGriekwa-AfrikaansSeksueel oordraagbare infeksieSprokieMaagJeugdagRenteIndustriële RevolusieVryheidsmanifesJan-Willem BreureOlimpiese SomerspeleMagneetKindersiektesDawidVoorsetselVeerElektrodeEiffeltoringBrittany Ashton HolmesWolkSoweto-opstandAardeOnderwysVrystaatXenofobie in Suid-AfrikaFinale OplossingTrekarbeidOu Apostoliese KerkDierFamilie (verwantskap)MiskruierHandré PollardKersfeesOnse VaderKarooPaddaKasteel die Goeie HoopKrieketAustraliëLys van kinderspeletjiesGriepAfro-Amerikaners🡆 More