Gagaoesies: Turkiese taal

Gagaoesies (Gagauz dili, Gagauzça, Гагауз дили, Гагаузча) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 592 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gagaoesiërs.

Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.

Gagaoesies
Gagauz dili, Gagauzça
Гагауз дили, Гагаузча 
Uitspraak: [ɡaɡaˈuzt͡ʃa]
Gepraat in: Vlag van Moldowa Moldowa

Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 

Gebied: Gagaoesië
Totale sprekers: 591 920
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Oghusies
   Wes-Oghusies
    Gagaoesies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Moldowa Moldowa
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: gag
Gagaoesies: Alfabette, Verwysings, Eksterne skakels
Die woord "Gagaoesies" in die Latynse en Cyrilliese alfabette

Gagaoesies is nou verwant aan Turks en word in die Latynse alfabet geskryf.

Alfabette

Latynse alfabet

A a Ä ä B b C c Ç ç D d E e Ê ê
F f G g H h I ı İ i J j K k L l
M m N n O o Ö ö P p R r S s Ş ş
T t Ţ ţ U u Ü ü V v Y y Z z

Cyrilliese alfabet (histories)

А а Ӓ ӓ Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж Ӂ ӂ З з И и Й й К к Л л М м
Н н О о Ӧ ӧ П п Р р С с Т т У у
Ӱ ӱ Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ
Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

Eksterne skakels

Gagaoesies: Alfabette, Verwysings, Eksterne skakels 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Gagaoesies

Tags:

Gagaoesies AlfabetteGagaoesies VerwysingsGagaoesies Eksterne skakelsGagaoesiesAmptelike taalBulgaryeGagaoesiëMoldowaOekraïneRoemeniëRuslandTurkiese taleTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierMaselsMilitêre diensplig in Suid-AfrikaGeldTransatlantiese slawehandelNag van die lang messeNiersteenStadVryheidsdagPerdVolhoubare ontwikkelingDie GelofteWolkReg tot ‘n gesonde omgewingDie Stem van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikSuid-Afrikaanse InkomstediensSamestellende afleidingVennootskapPlastiekTuisbladLabia (geslagsdele)Intensiewe vormTopsy SmithVierde Industriële RevolusieLys van Afrikaanse televisiereekseFibonacci-reeksSimmetrieBlack SashJohan BadenhorstSkoenlapperKookpuntTussenwerpselEk is 'n Afrikaan (toespraak)OorstromingBrittany Ashton HolmesBladwisselendKongo-krisisKrugerwildtuinNederlandTelkomJeugdagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel MessiNamakwalandVigsIronieHerpes simplexKarretjiemenseMondEkonomie van Suid-AfrikaJagluiperdSokkerHondSinkDermpoliepJan van TonderKlem-in-die-kaakMynbouOnse VaderKindersiektesKurt-Lee ArendseMiltJewgeni PrigozjinWater (molekuul)BurgerregteLatynLys van kinderspeletjiesDramaMaagHamburgerDelft, KaapstadNederlandsDriedimensioneelD.J. OppermanTrappe van vergelyking🡆 More