Frets On Fire

Frets on Fire (afgekort tot FoF) is 'n vrye, oopbron Finse musiek-videospel wat deur Unreal Voodoo geskep is.

Spelers gebruik die rekenaar se toetsboerd om te speel. Spelers moet met die toetsbord merkers raakdruk wat op die skerm verskyn met die doel om punte bymekaar te maak, 'n puntetelling-vermenigvuldiger te bereik, en 'n baan klaar te speel. Frets on Fire was die wenner van die Assembly 2006-spelontwikkelingskompetisie.

Frets On Fire

Die spel is in die Python-programmeertaal geskryf en is onder die GNU Algemene Openbare Lisensie gelisensieer, alhoewel die spel ander vrye en oopbron-bronteks onder ander lisensies insluit. Die spel se ingeslote baan-lêers en sommige interne lettertipes is propriotêr en die verspreiding daarvan buite die Frets on Fire uitvoerbaarheid word beperk.

Frets on Fire is oorkruis-platform en kan op Linux, Mac OS X, en Microsoft Windows geloop word.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

FinlandOopbronVrye sagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fort BeaufortOnderhandelinge om apartheid te beëindigMoedersdagTsongaGeskiedenis van AfrikaansReg tot ‘n gesonde omgewingRina HugoVolhoubare ontwikkelingBorsteOnderwysVaginaNoord-KaapSprokieOrale seksHemelvaart0 (getal)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMielieMasturbasieKrapMasjienJagluiperdSteve BikoGeskiedenis (vakgebied)DramaNoag se arkSendelingposisieVierkantswortelGesagAkuutMangelMelaatsheidKinderregteOranjerivierSjibboletWiki CommonsMensRuan JoshYstervarkLys van Afrikaanse rolprentePolitieke partyMaatskaplike verantwoordelikheidRoesWaterSeksposisieOorkruipersDokterVormDierLys van Suid-Afrikaanse skrywersKuberkrakerSirkelByeboerderyStaalPoësieBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021Desmond TutuHartaanvalKoekie (rekenaarwetenskap)TamatieAarverkalkingNasionale VrouedagGevlekte muisvoëlCovid-19-pandemieAngssteuringNasiebouBaljuHerfsGeslagsgelykheidDundermApple Inc.Dikderm🡆 More