Etileen: Chemiese verbinding

Etileen of eteen is ’n koolwaterstof met die formule C2H4 of H2C=CH2.

Dit is ’n kleurlose, vlambare gas met ’n effense "soet en muskusagtige" reuk wanneer dit suiwer is. Dit is die eenvoudigste alkeen (’n koolwaterstof met ’n dubbele koolstofverbinding).

Eienskappe

Algemeen

Naam Etileen
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Etileen: Chemiese verbinding
Chemiese formule H2C=CH2
Molêre massa 28,054 g/mol
CAS-nommer 74-85-1
Fasegedrag
Smeltpunt -169 °C
Kookpunt -101,7 °C
Digtheid 858,3 ml/g @20 °C, 1 Atm
Oplosbaarheid 0,26% 
Kritieke temperatuur 9,9 °C 
Henry se konstante 14,8 x 10-3 [L/mol.atm] 1800 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
Selfontbrandingspunt 490 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Etileen: Chemiese verbinding Chemie

Etileen word algemeen in die chemiese bedryf gebruik en die wêreldwye vervaardiging daarvan (meer as 150 miljoen ton in 2016) oorskry dié van enige ander organiese verbinding.

’n Groot deel van die produksie word gebruik vir poliëtileen, ’n plastiek wat polimeerkettings van etileeneenhede in verskeie lengtes bevat. Etileen is ook ’n belangrike planthormoon en word in landbou gebruik om vrugte te dwing om ryp te word. Etileen se hidraat is etanol.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AlkeenGasKoolstofKoolwaterstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeuksiekteAB de VilliersKoperBybelSwartbewussynsbewegingRugbyKitaarDigtheidVersoeningsdagJohannes MeintjesBloedvergiftigingMag (sosiale wetenskappe)OrthopteraInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGreen PornoConsolidated B-24 LiberatorSeksuele stimulasieMiljardDiskriminasieHokkiePubliekDeelteken en umlautVars waterHoofpynNatuurrampTelwoordChemiese elementOu Apostoliese KerkOrtopedieKrokodilHoedBlack SashRymSokkerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAgtervoegselKersfeesWaterGesondheidHage GeingobMetafoorHibernasieOntwikkelende landGordelroosGriepAardverwarmingKleurFotosinteseUniversele Verklaring van MenseregteNiemetaalKapitaal (ekonomie)VrugbaarheidWatersuiweringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOlimpiese Somerspele 2024NarsismeKomplementêre kleureDonderstormBorsteLetterkundeAnale seksOorkruipersViëtnamVulvaPastoorBolandse aardbewing van 1969Lyfstraf in skoleMierGriekse teaterDemi Lee MooreWes-KaapSlag van Cuito CuanavaleGeografie van Suid-AfrikaVoëlSwart menseSmaak🡆 More