Selfontbrandingspunt

Die selfontbrandingspunt is dié temperatuur waarby 'n vlugtige stof spontaan sonder vonk of ontsteking in staat is om te ontbrand.

Dit moenie verwar word met die flitspunt nie, wat wel 'n vonk of ander ontsteking benodig. Selfontbrandingspunte is baie hoër as flitspunte en vir veiligheid moet mens veral let op die (heelwat laer) flitspunte en moontlike ontstekingsmeganismes vermy of verwyder. Vir metanol byvoorbeeld, is die selfontbrandingstemperatuur 464 °C terwyl die flitspunt slegs 11 °C is.

Kyk ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenGeslagBywoordParasitiese siektesBestuiwingMigrasie van voëlsMenseregtedagOutismeNoord-KaapKleurGezina, PretoriaKitaarKolonoskopieAkroniemPankreasBeesAborsieLionel MessiVrymesselaryHondeklipbaaiBipolêre gemoedsteuringImpakte van toerismeJavaScriptWolfVerenigde KoninkrykWet op BevolkingsregistrasieAgtervoegselSoutsuurBernice WestGrondsoorteVoedingSonpaneelGroepsdrukWiskundige terminologieKarooCounter-Strike 2LandbouLongRasionale getalMIVLabia (geslagsdele)Anale seksJo BlackIngenieursweseTatoeëermerkBank (finansiële instelling)HamburgerHartaanvalOlifantVroueregteDramaUitwerking van klimaatsveranderingEkonomie van Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersDuitslandSelakantLys van politieke partye in Suid-AfrikaHortologieMangelBiodiversiteitMiddeloorontstekingOopbroninhoudGoudkus (streek)Septimius AwardsBreinvliesontstekingSeksismeRookgewoonteDwelmmiddelSuid-Afrikaanse randOrale seksFiela se kind (rolprent)JohannesburgLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSimboolNierversakingMikro-ekonomie🡆 More