Ethan Allen-Klas Duikboot

Die Ethan Allen-klas duikboot is die tweede klas kernaangedrewe duikbote van die Amerikaanse Vloot wat ballistiese missiele kon dra.

Ethan Allen-klas duikboot
Ethan Allen-Klas Duikboot
submarine class
Subklas vanballistiese missiel duikbootWysig
Kort naamEthan AllenWysig
Vernoem naUSS Ethan AllenWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerGeneral Dynamics Electric BoatWysig

Hierdie klas is ontwikkel vanaf die eerste ballistiese duikboot, die USS George Washington (SSBN-598) en is vernoem na Ethan Allen, 'n Amerikaanse patriot en boer. Die eerste duikboot van die klas, USS Ethan Allen, is die eerste duikboot wat 'n Polaris A1-missiel met lewendige kernplofkoppe afgevuur het op 6 Mei 1962. Die missiel is gelanseer terwyl die duikboot onderwater was in die Stille Oseaan en die plofkop is iewers oor die suidelike Stille Oseaan geaktiveer.

Later is die klas toegerus met A2-missiele en nog later die A3-tipe in die 1970's. Al vyf die duikbote in die klas is later herklassifiseer as jagduikbote as deel van die Strategic Arms Limitation Treaty I (SALT) ooreenkoms. Die missielseksies in die duikbote is uit diens gestel in 1981; die missielbeheerstelsel en die missiele verwyder en die missielbuise is volgestop met betongietstukke.

Die Lafayette-klas duikboot is ontwikkel uit die Ethan Allen-klas.

Duikbote in die klas

Duikbote van die Ethan Allen-klas:

Naam en rompnommer Bootbouer Kiel gelê Te water gelaat In diens gestel Lot
USS Ethan Allen (SSBN-608) General Dynamics Electric Boat 14 September 1959 22 November 1960 8 Augustus 1961 Uit diens gestel 31 Maart 1983. Herwin deur Skeeps-Duikboot herwinnings program, 1999
USS Sam Houston (SSBN-609) Newport News Shipbuilding and Drydock Co. 28 Desember 1959 2 Februarie 1961 6 Maart 1962 Uit diens gestel 6 September 1991. Herwin deur Skeeps-Duikboot herwinnings program, 1992
USS Thomas A. Edison (SSBN-610) General Dynamics Electric Boat 15 Maart 1960 15 Junie 1961 10 Maart 1962 Uit diens gestel 1 Desember 1983. Herwin deur Skeeps-Duikboot herwinnings program, 1997
USS John Marshall (SSBN-611) Newport News Shipbuilding and Drydock Co. 4 April 1960 15 Julie 1961 21 Mei 1962 Uit diens gestel 22 Julie 1992. Herwin deur Skeeps-Duikboot herwinnings program, 1993
USS Thomas Jefferson (SSBN-618) Newport News Shipbuilding and Drydock Co. 3 Februarie 1961 24 Februarie 1962 4 Januaryie 1963 Uit diens gestel 24 Januarie 1985. Herwin deur Skeeps-Duikboot herwinnings program, 1998

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Ethan Allen-klas duikboot:
Item Statistiek
Verplasing (oppervlak) 6 790 metrieke ton
Verplasing (onderwater) 7 873 metrieke ton
Lengte 125,0 m
Breedte 10,0 m
Aandrywing 1 x S5W kernreaktor
Spoed (oppervlak) 22,0 knope
Spoed (onderwater) 25,0 knope
Bemanning 110 persone
Wapens 16 Polaris missiele

4 x 533 mm torpedobuise

Bron

  • The Illustrated Encyclopedia Of Destroyers Frigates & Submarines, Bernard Ireland en John Parker, 2015, ISBN 978-0-85723-601-2

Verwysings

Tags:

Ethan Allen-Klas Duikboot Duikbote in die klasEthan Allen-Klas Duikboot Tegniese besonderhedeEthan Allen-Klas Duikboot BronEthan Allen-Klas Duikboot VerwysingsEthan Allen-Klas DuikbootAmerikaanse VlootEthan AllenKernaangedreweStille OseaanUSS George Washington (SSBN-598)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkroniemAfrikaanse woordelys en spelreëlsMasjienLys van myne in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Woordeboek van die Afrikaanse TaalC++SkoenlapperSigaretWynand du ToitKersfeesFietsLieweheersbesieLidwoordByBosluisbytkoorsShine4Albert EinsteinMeervoudLatynGeografie van Suid-AfrikaOrgaanInflasieGrondwet van Suid-AfrikaSebraRina HugoTuisbladNiemetaalGoogle MapsKoorsblaarAvbobKoringOu Apostoliese KerkKoos du PlessisEendbekdierInternetJuanita du PlessisFaktuurVryheidsdagSanskritEtniese groepBynierDistrik SesOmgewingsbeheerMachu PicchuSally EsterhuizenOmgewingsgesondheidJodeHipertensieKommunikasieAfkappingstekenGroot TrekDroogteMaroela MediaRobbeneilandLys van universiteite in Suid-AfrikaVoorvoegselSikloonDemokratiese AlliansieWilna SnymanGeelhoutInsekOppervlakteVrystaatIslamAfrikaanse taalleerDuitse maselsBaardskeerder-spinnekopEienaamSteve BikoSprokieBipolêre gemoedsteuringIdioomBloedgroep🡆 More