Epsomiet

Epsomiet is 'n hidraat van magnesiumsulfaat.

Epsomiet
Epsomiet  
Epsomiet 
Formule MgSO4.7H2O 
Onsuiwerhede Ni,Fe,Co,Mn,Zn 
Nickel-Strunz (10) 7.CB.40  
Kleur wit, grys, kleurloos, pienk, groenerig 
Streep wit 
Glans glasagtig, syerig, aardagtig  
Hardheid 2-2,5 (Mohs) 
Digtheid 1,675-1,679 g/cm3 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking tweeassig (-) 
RI-waardes nα = 1.433 nβ = 1.455 nγ = 1.461 
Kristallografie 
Kristalsisteem ortorombies 
Ruimtegroep P212121 
Strukturbericht-kode H4₁₂ 
Nommer 19 
Eenheidsel a = 1186 pm, b = 1199 pm, c = 685,8 pm 
Epsomiet
* Lys van minerale
Portaal Epsomiet Geologie

Dit is 'n mineraal wat dikwels in beskutte kolle op uitlopers van dolomitiese of kalkagtige rotse aangetref word. Dit is 'n evaporiet wat in soutmeerafsettings voorkom en op mure van grotte en myne. Soms op houtstutte of verlate toerusting.

Kristalstruktuur

Die struktuur is isomorfies met die struktuur van morenosiet (NiSO4.7H2O; strukturbericht-klassifikasie H412) Ses van die sewe watermolekules vorm 'n oktaëder rond die magnesiumioon. Die sulfaatione is tetraëdries. Die ses watermulekules is deur waterstofbinding met die suurstofatome van die sulfaatione verbind. Een watermolekule verbind sulfaat met 'n ander watermolekule pleks van met 'n magnesiumioon.

Die heptahidraat is die stabiele fase tussen ongeveer 1,8 °C en 49,5 °C. Bo 49,5 °C verloor dit die een ekstra watermolekule en vorm dit heksahidriet.

Verwysings


Tags:

EvaporietMagnesiumsulfaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureLys van ingelyfde NG gemeentesMaagsweerKaukasiese taleMusiekDierewelsynKen StarrKleinkolmuskeljaatkatKriekRugbywêreldbeker 2003WeeluisEkonomie van Suid-AfrikaMenslike skeletDemi Lee MooreMilwaukeeJodeThe SimpsonsWynand du Toitzee7qHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal18de eeuBlourokkeMuishondJohann RossouwRenier van RooyenMenslike seksuele gedragSpanjeLibiëAngssteuringDansTeologieRoemeensPokkeGoudInterlingueKaapstadMaria MagdalenaISBN (identifier)Rugbywêreldbeker 1991Friedrich SchleiermacherBosnië-HerzegowinaPolisieWerkloosheidVersamelnaamF.W. de KlerkOlimpiese Somerspele 2004BoerjatiëAnusLiewe HeksieWes-SamoaPuerto RicoBoer Soek 'n Vrou2024 Japannese Grand PrixKwaggaIsaac AlbenizKunsmatige intelligensieSewe doodsondesSpesieSkildklierDuitse WikipediaHoër Landbouskool BolandProxima Centauri bEdmund HillaryBratislavaAntieke RomeLys van Afrikaanse televisiereekseTierboskatNiccolò MachiavelliWêreld- Ekonomiese ForumHadjTweede WêreldoorlogWladimir PoetinWiki Commons🡆 More