Elsiesrivier

Elsiesrivier is 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika.

Volgens die 2011-sensus het Elsiesrivier 'n bevolking van 42 479, van wie 91% Kleurlinge was.

Elsiesrivier

Elsie's River
Voorstad
Elsiesrivier is in Cape Town
Elsiesrivier
Elsiesrivier
Koördinate: 33°55′5″S 18°34′35″O / 33.91806°S 18.57639°O / -33.91806; 18.57639 18°34′35″O / 33.91806°S 18.57639°O / -33.91806; 18.57639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal5,52 km2 (2,13 vk. myl)
Hoogte
7 m (23 ft)
Bevolking
 • Totaal42 479
 • Digtheid7 700/km2 (20 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Busse: 7480
Strate: 7490
Skakelkodes021

Die voorstad is na Elsje von Suurwaarde vernoem, nadat sy burgerlikes van 'n gewisse verdrinking uit die Elsieskanaal gered het. In die verlede het die Elsieskanaal woeste waters gehad.

Matroosfontein

Matroosfontein is 'n onderafdeling van Elsiesrivier. Daar is twee skole, Matroosfontein Primêr en Elsbury Primêr. Matroosfontein se naam was aanvanklik Nuwedorp (Newtown in Engels). Die plek is tydens die Tweede Wêreldoorlog vir soldate opgerig.

Elsiesrivier 
Apostoliese Kerk in Elsiesrivier

Misdaad

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Elsiesrivier ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.

Verwysings

Tags:

KaapstadKleurlingeSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesnydenisLyfstraf in skoleGriekwa-AfrikaansKnieBeroerteDesimale breukeMotorvoertuigHeuningbyHidroëlektrisiteitOos-KaapSelfstandige naamwoordJo BlackWapen van NamibiëDiepaartromboseAl-FatihaRacheltjie de BeerStadLys van kinderspeletjiesBreyten BreytenbachNasiebouGrootste rampe in Suid-AfrikaKorrupsieSkoolLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKinderregteHulpwerkwoordPenisVerkleinwoordJeugdagHadedaAfkortingHandré PollardJagluiperdBosluisbytkoorsWortelWillie JoubertSilwerTsongaRenteErektiele disfunksieMuskeljaatkatVingerseksMetaalKindermishandelingPseudowetenskapKhoikhoiLuiperdSekondêre sektor van die ekonomieWikiquoteNaaldekokerMonopolieMeningsverskil oor aardverwarmingDialoog in fiksieHindoeïsmeInternetTsoenamiRassismeIdioomAvbobKoue OorlogPad na jou hartMaroela MediaAntisemitismeSprokieVoegwoordProksemikaKoos BekkerFiela se kindWaterbesparing in Suid-AfrikaDoelwitGautengSaartjie BaartmanKlem-in-die-kaakInflasieNamakwalandGlobalisering🡆 More