Carol Thomas: Suid-Afrikaanse ginekoloog

Dr.

Carol Ann Thomas (20 Maart 1961 - 12 April 2019) was 'n ginekoloog wat bekend geraak het met haar baanbrekerswerk oor polisistiese eierstol-sindroom (POS) en vroue se hormonale wanbalans tydens menopouse. Carol het in Elsiesrivier grootgeword en aan die Hoërskool Athlone gematrikuleer. Sy het by die Universiteit van Kaapstad aansoek gedoen om medies te studeer. Sy is afgekeur weens 'n kwotastlesel (net 'n sekere aantal bruin en swart studente is in die veld toegelaat) maar sy begin by die Universiteit van Wes-Kaapland met 'n BSc. graad en is toe later by die Universiteit van Kaapstad vir studies in die medisyne aanvaar. Sy was die stigter van theWomanSpace, 'n organisasie wat probeer het om agterstraat aborsies te voorkom en hulp te verleen aan vroue wat nie toegang gehad tot bekostigbare mediese dienste nie.

Sy sterf op 12 April 2019 aan komplikasies van 'n dubbele longoorplanting. Sy was getroud met Alison Gray en laat haar seun Adam Thoma-James, haar vader Gilbert en suter Gail agter.

Bron

Genekoloog vir baie soos 'reddingsboot op Titanic' Rapport Weekliks 21 April 2019.

Tags:

ElsiesrivierUniversiteit van KaapstadUniversiteit van Wes-Kaapland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LugbesoedelingLieweheersbesieLenteErfenisKaapstadse waterkrisis 2015-2018NierversakingDie ontstaan van die dramaInsekLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSpinnekopPlastiekAssonansieNasionaal-SosialismeSeksuele opwekkingMensKoerantAfro-AmerikanersFabelKoorsblaarWerkersdagMikro-ekonomieWetenskaplike klassifikasieVolstruisAntoniemAardedagMurunwa MakwarelaTikTokPoësieAartappelBrongitisJagluiperdPesachBloeddrukAfkortingNavorsingEnkelvoudige sinLWebwerf22 NovemberGoudNarsistiese persoonlikheidsteuringKaapstadBladwisselendAdolessensiePornhubCalviniaKindermishandelingMagnetismeSonKolonoskopieSinoniemWolkRooipandaHerpes simplexCradock-4Elon MuskGoogleHorlosieNederlandLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGewone breukeKewerSonnetVierde Industriële RevolusieWoordsoortHoofletterEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMidde-OosteBloemfonteinStudievaardighedeGesondheidGeslagsgelykheidTaalVoorvoegselHeupAfrikaanse woordelys en spelreëlsAlliterasie🡆 More