Lephalale

Ellisras of amptelik Lephalale is 'n steenkoolmynboudorp in die weste van die Limpopoprovinsie, in die noorde van Suid-Afrika.

Lephalale
Lephalale is in Limpopo
Lephalale
Lephalale
Lephalale Lephalale se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°40′S 27°45′O / 23.667°S 27.750°O / -23.667; 27.750 27°45′O / 23.667°S 27.750°O / -23.667; 27.750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikWaterberg
MunisipaliteitLephalale
Stigting1960
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal66,94 km2 (25,85 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal17 639
 • Digtheid264/km2 (680/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense37.2%
 • Indiërs/Asiërs1.1%
 • Bruin mense3.3%
 • Swart mense58.0%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans39.0%
 • Noord-Sotho22.1%
 • Engels12.0%
 • Tswana7.6%
 • Ander19.2%
Poskode (strate)
0555
Poskode (posbusse)
0555
Skakelkode014
Webwerfhttp://www.lephalale.gov.za/

Geskiedenis

Ellisras is een van die jongste dorpe in Suid-Afrika en is vernoem na Patrick Ellis en Piet Erasmus. Die dorp is in 1960 op die plaas Waterkloof uitgelê en het in 1986 munisipale status verwerf.

Distrik

Die dorp is die hart van die Bosveld se wildbedryf; daar is 'n groot verskeidenheid en oorvloed wild in die omgewing. Trofeejagters kom van oor die hele wêreld na Ellisras. Veeboerdery is gevestig in die distrik terwyl grondbone en tabak ook verbou word. Die jaarlikse Bosveldfees word ook hier gehou.

Steenkool

Steenkool is in die 1920's op die plaas Grootgeluk ontdek toe daar vir water geboor is. Die reserwes is ongelooflik groot; daar word beraam dat ongeveer die helfte van Suid-Afrika se reserwes hier geleë is. Die steenkool vorm deel van die Waterberg-steenkoolveld. Yskor bedryf 'n oopgroefmyn by Grootgeluk wat steenkool verskaf aan Matimba-kragstasie, die grootste lugverkoelde kragstasie ter wêreld. Die myn en kragstasie is in die 1970's gebou. Van die steenkool word as hoëgraadse metallurgiese kooks vir Yskor se aanlegte verwerk.

Medupi Kragsentrale

Die Medupi Kragsentrale is tans in aabou in die omgewing.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Lephalale GeskiedenisLephalale DistrikLephalale SteenkoolLephalale Medupi KragsentraleLephalale Sien ookLephalale VerwysingsLephalaleLimpopo (provinsie)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumEkonomiese sektorSeksualiteitDuitslandWaterpokkiesMarsOogproblemeElandréN.P. van Wyk LouwTegnologieNasiebouWerkloosheidWinterOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGraaff-ReinetHeelgetalBynierKlitorisRekeningkundeJohnny RapidDroomWatersuiweringGesonde dieetVoyeurismeSanskritVaginale kankerSpelerposisies in rugbyAtleetvoetSonja HerholdtLidwoordSoweto-opstandLongSlawernyAntieke EgipteSeksposisieLetterlike en figuurlike taalgebruikDinosourusNagmaalProstaatkankerTierJudaïsmeVlinderLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingVerkoueDelft, KaapstadYsterBrandstofKaapstadse waterkrisis 2015-2018DolfynXenofobieBrongitis20ste eeuWeermagSeksuele penetrasieDeon GrootPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSonkragPseudowetenskapDramaKomplementêre kleureJodeVlieënde HollanderDistrik SesSwangerskapNatuurAtoomBreinvliesontstekingMorfologie (taalkunde)MangelDroogteVolhoubare ontwikkeling🡆 More