Elizabeth Gaskell

Elizabeth Gaskell

Engelse roman- en kortverhaalskryfster


Gebore

29 September 1810
in Chelsea, Londen, Engeland


Oorlede

12 November 1865
in Holybourne, Hampshire, Engeland


Literêre stroming

Victoriaanse literatuur


Bekende werke

The Life of Charlotte Brontë


Eggenoot

William Gaskell

Elizabeth Cleghorn Gaskell, née Stevenson (* 29 September 1810, † 12 November 1865), na wie dikwels net as Mrs Gaskell verwys word, was 'n Victoriaanse Britse roman- en kortverhaalskryfster. Haar romans gee 'n gedetailleerde beskrywing van die lewensomstandighede van baie lae van die destydse samelewing, waaronder die armste dele van die bevolking, en is sodoende van groot belang vir sowel sosiale historici asook literatuurliefhebbers.

Gaskell staan daarnaas bekend vir die eerste biografie oor Charlotte Brontë, The Life of Charlotte Bronte, wat in 1857 gepubliseer is.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pous Martinus VChristendomHondsdolheidRugby AustraliaKursiefRugbywêreldbeker 1991PersoonlikheidLys van Griekse mitologiese figurePalmsondagGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMaselsAngssteuringLuiperdJohan DegenaarDieregeluideGoudJosef SukChristo WieseMosesSaoedi-ArabiëPubiese hareInfeksieTotalitarismeSupersoniesSiembambaVerslankingLys van visseAmptelike taalUniversiteit van die WitwatersrandTierboskatVerkoueRenier van RooyenBoer Soek 'n VrouAfrican People's MovementSelfbeeldGeldBorsjtSlag van die Goue SporeAppel (sanger)Maria MagdalenaNapoleon I van FrankrykURIVatikaanstadLord’sMichail BoelgakofAfrikaanse taalleerOrkney Snork NieGerrie PretoriusPeter UeberrothLibiëSpinnekopWhatsAppSuzuki Vitara BrezzaMuisvoëlAbrahamitiese geloweBernice WestArmeniëN.P. van Wyk LouwKappie (skryfteken)MiddeloorontstekingPornografieHannes van WykSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Duitse Demokratiese RepubliekAnilingusPort SaidAzerbeidjanVolksrepubliek ChinaJan van RiebeeckJoaquin PhoenixSuid-Afrikaanse Polisiediens🡆 More