Eijsden-Margraten

Eijsden-Margraten (Limburgs: Èèsjde-Mergraote) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Luik (die Maas-rivier vorm slegs hier die grens met hierdie Waalse provinsie) en aan die Voerstreek van die Vlaamse provinsie Limburg.

Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 78 km². Eijsden-Margraten is in 2011 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Eijsden en Margraten. Laasgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.

Eijsden-Margraten
Munisipaliteit
Cadier en Keer se omgewing
Cadier en Keer se omgewing
Wapen van Eijsden-Margraten
Wapen
Ligging van Eijsden-Margraten-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Eijsden-Margraten-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 50°47′30″N 5°45′22″O / 50.79167°N 5.75611°O / 50.79167; 5.75611 5°45′22″O / 50.79167°N 5.75611°O / 50.79167; 5.75611
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieEijsden-Margraten Limburg
Regering
 • BurgemeesterDieudonné Akkermans (CDA)
Oppervlak
 • Totaal77,40 km2 (29,88 vk. myl)
 • Land77,40 km2 (29,88 vk. myl)
 • Water0,0 km2 (0,0 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal24 979
 • Digtheid323/km2 (836,6/vk. myl)
Poskode
6245, 6247, 6251-6252, 6255, 6260-6262, 6265, 6267-6269,6307
Skakelkodes043
Webwerfwww.eijsden-margraten.nl

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Eijsden-Margraten:
Banholt, Bemelen, Berg, Bergenhuizen, Breust, Bruisterbosch, Cadier en Keer, Eckelrade, Eijsden, Gasthuis, Gronsveld, Groot Welsden, Herkenrade, Honthem, Hoogcruts, Hoog-Caestert, Klein Welsden, Laag-Caestert, Libeek, Margraten, Mariadorp, Mesch, Mheer, Moerslag, Noorbeek, Oost-Maarland, Rijckholt, 't Rooth, Scheulder, Schey, Schilberg, Sint Antoniusbank, Sint Geertruid, Terhorst, Terlinden, Termaar, Ulvend, Vroelen, Wesch, Withuis en Wolfshuis.

Eksterne skakels

Tags:

BelgiëLimburg, BelgiëLimburg, NederlandLimburgsLuik (provinsie)MaasMunisipaliteitVlaandereVoerstreekWallonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteKlimaatsverandering in AfrikaPseudowetenskapMartin Luther King jr.Koos BekkerSeksposisieMondSokkerGevolge van aardverwarming op oseaneKweekhuiseffekThys die BosveldklongDieremishandelingGriekse teaterMag (sosiale wetenskappe)Noord-KaapJeuksiekteEkonomie van Suid-AfrikaBeeldspraakSnaarinstrumentLimpopo (rivier)ToringSweedsKlimaatveranderingMonopolieBronsPornografiese akteurWinterSeksueel oordraagbare infeksieRassismeGemeenskapPaasfeesUnited Democratic FrontRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KlitorisAardbewingAfrikanersUitwerking van klimaatsveranderingKameelperdLewerKoorsDysselsdorpMeervoudKersfeesWhatsAppSpinnekopNederlandsDuitsPirow BekkerVraag en aanbodWaterpokkiesJan van TonderLionel PetersonRobert SobukweInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKankerDuitslandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Verlede tydLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOranjerivierAbstraksie (rekenaarwetenskap)VoëlVormSuid-Afrikaanse GrensoorlogGroepsdrukLys van kinderspeletjiesOopbroninhoudCurly HowardNamibiëOlifantBrongitisNatuurlike hulpbronAppelRoesPastoorKunselementeKappie (skryfteken)Finale Oplossing🡆 More