Edwin Hubble

Edwin Powell Hubble (20 November 1889 – 28 September 1953) was ’n Amerikaanse sterrekundige en is onder meer bekend vir Hubble se wet.

Hy kry soms verkeerdelik die krediet daarvoor dat hy die bestaan van sterrestelsels buite die Melkweg ontdek het – dié eer kom egter Vesto Slipher toe.

Edwin Hubble
Edwin Hubble
Edwin Hubble in 1931

Geboortenaam Edwin Powell Hubble
Gebore (1889-11-20)20 November 1889
Marshfield, Missouri, VSA
Oorlede 28 September 1953 (op 63)
San Marino, Kalifornië
Blyplek VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Vakgebied Sterrekunde
Bekend vir Hubble-klassifikasie van sterrestelsels
Edwin Hubble
Die 100 duim-Hooker-teleskoop in die Mount Wilson-sterrewag in Los Angeles County is deur Edwin Hubble gebruik vir sy ondersoek van newels wat geblyk het om sterrestelsels buite ons Melkweg te wees

Hubble het Slipher se ontdekking gewild gemaak dat die verlies in frekwensie wat in die elektromagnetiese spektrum van ander sterrestelsels waargeneem word, toeneem in verhouding met ’n spesifieke sterrestelsel se afstand van die Aarde af. Hierdie verhouding staan bekend as Hubble se wet. Slipher, die onbesonge held van die 20ste-eeuse sterrekunde, het sy bevindings in Augustus 1914 eerste bekend gemaak op ’n vergadering van die Amerikaanse Sterrekundige Vereniging. Weens sy teruggetrokke persoonlikheid word baie van sy ontdekkings aan Hubble toegeskryf.

Die Hubble-ruimteteleskoop is na hom genoem.

Verwysings

Tags:

1889195320 November28 SeptemberHubble se wetMelkwegSterrekundigeSterrestelselVSAVesto Slipher

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Franse RewolusieJo BlackSlangWalvisPampoentjiesVloeistofCutt GlasBlourokkeBynierVeeartsMikroskoopRina HugoLas (rekeningkunde)GroenSuikersiekteMigrasie van diereLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAsemhalingSomerGedigAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKoedoeLewerWiskundige terminologieAanhalingstekensKlein vyf diereFabelMaagVrymesselaryChristogramMierEkonomieKoos du PlessisAngssteuringBeurtkragBloemfonteinConsolidated B-24 LiberatorKaren WesselsOsmoseNarkoseVarkDroomNasionale lied van Suid-AfrikaDiepaartromboseIngrid JonkerIslamTuisbladGrondwetKarakteriseringPenisMateriaalLieweheersbesiePropagandaOorstromingMiltErica BoyerMaagsweerDolfynNoord-KaapOnderwys in Suid-AfrikaBernice WestNarsistiese persoonlikheidsteuringTuberkuloseAfrikaanse woordelys en spelreëlsChristeneLys van elemente volgens simboolAfrikaansSuid-Afrikaanse randRooiKorrupsieVisSeekatNarsismeKolitisMosesVingerseksSlawerny in Suid-AfrikaStereotipe🡆 More