Trekduif

Die trekduif (Ectopistes migratorius) was 'n spesie van duiwe wat in groot getalle oor die kontinent van Noord-Amerika voorgekom het.

Trekduif
Trekduif
Spesimen by die Field-museum vir Natuurgeskiedenis in Chicago
Trekduif
Uitgestorwe  (1914)  (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ectopistes

Swainson, 1827
Spesie:
E. migratorius
Binomiale naam
Ectopistes migratorius
(Linnaeus, 1766)
Trekduif
Die voormalige verspreiding

     omswerwingsgebied        broeigebied

Sinonieme
  • Columba migratoria Linnaeus, 1766
  • Columba canadensis Linnaeus, 1766
  • Ectopistes migratoria Swainson, 1827

Volgens skatting was daar ten minste 3 tot 5 miljard van hierdie duiwe in Noord-Amerika toe die Europese setlaars daar aangeland het. Hulle het dikwels op onreëlmatige tye in groot swerms oor die kontinent gevlieg. In 1866 het die oortog van so 'n swerm in Ontario ten minste 14 uur lank geduur. Die swerm moes meer as 'n miljard duiwe bevat het.

Ondanks die groot getalle het hierdie duiwe later uitgesterf. Daar is genadeloos op hulle gejag en ontbossing het tot 'n verlies aan habitat gelei.

By 'n bepaalde broeikolonie in Michigan is daar in 1874 sowat 25 000 duiwe per dag afgemaai. In die jare tagtig van die negentiende eeu was dit duidelik dat die voëls deur uitsterwing bedreig word. Op 1 September 1914 sterf die laaste duif, genaamd Martha, in die Cincinnati- Diere- en Botaniese Tuin.

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Japan2023 Gaboenese staatsgreepStellenboschOrtodokse KerkGezina, PretoriaThys die BosveldklongBosluisSuiwelprodukGordon MooreMaanInkubasieSlag van die Goue SporeAnglo-BoereoorlogBangladesjKameeldoringDuitsersSaoedi-ArabiëMetafoorWayde van NiekerkGodKekerertjieWelkomSeeOosters-Ortodokse KerkKolorektale kankerJagluiperdRumatoïede artritisBloublasieRing van VuurRoekelose DadePous Martinus VByISBNEmiraat DirijaNew OrleansVerkouePornografieNazi-DuitslandKijifUniversiteit van die WitwatersrandFAK-sangbundelBela-BelaIan Goodfellow18de eeuMosselbaaiPous Stefanus IIIAnrich HerbstBahamasRepubliek ChinaWes-Afrika309 v.C.MenseregtedagBisantynse RykPousBemarkingMenseregteKanadese nasionale krieketspanHoër Landbouskool BolandSlotmasjienKatalaanse WikipediaKunsmisWoestynMin Shaw16de eeuHadjWes-GhatsLeah van NiekerkKappie (skryfteken)Tolla van der MerweSaoedi-Arabiese Grand PrixVerslankingPous Innocentius IIVictoria AzarenkaHoofpynBosluisbytkoorsErektiele disfunksieVSA dollarSint-Laurensrivier🡆 More