Ecatepec De Morelos

Ecatepec de Morelos (Spaans: San Cristóbal Ecatepec de Morelos, Nahuatl: Ehécatl, tépetl, Ehécatl/wind, tépetl/heuwel) is die grootste stad in die Meksikaanse deelstaat México en is op 1 Oktober 1877 gestig.

Die stad het 'n bevolking van 1 656 107 en van 21 200 000 in die metropolitaanse gebied van Meksikostad in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 186,9 km².

Ecatepec de Morelos
Ecatepec De Morelos

Kaart Wapen
Ecatepec De Morelos
Ecatepec De Morelos
Vlag
Ecatepec De Morelos
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Ecatepec De Morelos México
 Koördinate 19°37′N 99°04′W / 19.617°N 99.067°W / 19.617; -99.067
 Gestig op 1 Oktober 1877
 Oppervlakte:  
 - Totaal 186,9 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 656 107
 - Bevolkingsdigtheid 8 860,93/vk km
 - Metropolitaanse gebied 21 200 000
 Tydsone CST (UTC -6)
 Somertyd CDT (UTC -5)
 Burgemeester Indalecio Ríos Velázquez
 Amptelike Webwerf ecatepec.gob.mx
Ecatepec De Morelos
Die Iglesia de San Cristóbal.
Ecatepec De Morelos
Die kultuurhuis van Ecatepec de Morelos.

Ecatepec de Morelos is geleë net noordoos van die hoofstad Meksikostad, net noord van Nezahualcóyotl en is een van die armste stede in Meksiko. Tydens die Asteekse tydperk in die 12de eeu het dit as 'n belangrike stad gedien. Die stad is vernoem ná José María Morelos, 'n held tydens die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog, wat op 22 Desember 1815 deur Spanjaarde in dié stad tereggestel is.

Tags:

1 Oktober1877Deelstate van MeksikoMeksikostadNahuatlSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Formule EenDie GelofteBrandwaterkomPadtekens in Suid-AfrikaRuslandMaatskappySowjetunieJohn PankowJan BlohmBelastingEienaamPwasaPeach van PletzenGezina, PretoriaTolla van der MerweTeater van Suid-AfrikaLongontstekingKlankAlbumGemeenskapsorganisasieRamadanPaddaPubiese hareWhatsAppAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueAnnie IlonzehHSydoringBrighton SharbinoJakobSelfoonAngina pectorisBundesligaArgentiniëNederlandsJapanVrouApollo 11ItaliëAardeKoorsDie Real Housewives van PretoriaBeeldhoukunsKaasJagluiperdSuid-AfrikaBTWBoekAarde se atmosfeerErfenisdag (Suid-Afrika)VetplantVerenigde StateOratoriumAfrikaanse TaalbewegingBernice WestWeeluisPenisTandbederfIron ManSkaakBotswanaBeëdigde verklaringFrancois KrigeErfenisArendLys van Griekse mitologiese figureProstaatkankerIdioomLys van medisinale kruieAfrikanersNarsistiese persoonlikheidsteuringTropiese sikloonVeelrassige pornografieHeilige geskriftePragmatiek (taalkunde)WurmLys van lande volgens bevolking🡆 More