Die Dornier Do 28 is eintlik twee verskillende vliegtuie wat onder die naam Dornier Do 28 bemark is.
Beide word aangedryf deur twee turboskroefmotore, beskik oor kort-opstyg-en-land vermoë en is vervaardig deur Dornier Flugzeugbau GmbH. Die meeste van die vliegtuie is gebruik deur die Duitse Lugmag en Marineflieger asook ander lugmagte regoor oor die wêreld in 'n kommunikasie en veeldoelige rol. Die Do 28 reeks bestaan uit die Do 28 A/B (1959) en Do 28 D Skyservant (1966). Laasgenoemde het feitlik net die basiese uitleg en vlerkontwerp van die eerste ontwerp behou.
Dornier Do 28 | |
---|---|
Tipe | Veeldoelige vliegtuig |
Vervaardiger | Dornier GmbH |
Nooiensvlug | 29 April 1959 (Do 28 A/B) 23 Februarie 1966 (Do 28D) |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Duitse Lugmag |
Ontwikkel van | Dornier Do 27 |
Weergawes | Dornier Do 228 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Dornier Do 28, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.