Diktator

'n Diktator is die alleenheerser van 'n land (soortgelyk aan 'n koning).

Diktators het absolute mag en gebruik meestal geweld en vrees om hulself en hul vriende in die magsposisie te hou. 'n Diktator kan sonder raadpleging met of goedkeuring van ander wette uitvaardig. 'n Land wat deur 'n diktator regeer word, word 'n diktatorskap of 'n diktatuur genoem.

Diktator
Joseph Stalin, die leier van die voormalige Sowjetunie, word algemeen as 'n diktator beskou.
Diktator
Augusto Pinochet, die diktator van Chili vanaf 17 Desember 1974 tot 11 Maart 1990.
Diktator
Alfredo Stroessner, die diktator van Paraguay vanaf 15 Augustus 1954 tot 3 Februarie 1989, hy is ook aangewys as een van die wêreld se langsdienende nie-koninklike staatshoofde.

Voorbeelde

Enkele voorbeelde van diktators ter illustrasie:

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DiktatorskapKoningLand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyBevolkingBruin huisslangErosietipesVioolSuid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse randLys van Joodse feeste en herdenkingsLetterkundeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentSwartbewussynsbewegingLangste woordGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAtlantiese OseaanEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018VerantwoordelikheidVrouTafelbergHeidelberg, GautengWerkwoordBateNederduitse Gereformeerde KerkWaterkringloopBernice WestHemelvaartArmoedeverligtingVerenigde State van AmerikaTierSiya KolisiMoedersdagNasionale VrouemonumentMIVOu Apostoliese KerkSebraMangelAfleiding (taalkunde)Nag van die lang messeKommunikasieLabia (geslagsdele)KarooWoordeboek van die Afrikaanse TaalVerkragtingLeonardo da VinciPseudowetenskapIsraelIrma SternGewone luislangWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingSpinnekopGeelslangJuraHoenderOsoonlaagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGroot GatWikipediaDansAkroniemRuimteOopbroninhoudVoegwoordKlimaatDesimale breukeVerenigde KoninkrykKamoefleringLionel PetersonPerdGesonde dieetGrootste rampe in Suid-AfrikaHolocaustEendbekdier🡆 More