Dhadi

Dhadi (Pandjabi: ਢਾਡੀ, Dhādi) of Dhadhi, is iemand wat ballades met die gebruik van 'n Dhadd (slaginstrument) sing.

Die Sarangi word ook gebruik omdat beide bekende volksinstrumente van Punjab is. Volgens Kahn Singh Nabha se Mahan Kosh-ensiklopedie is die definisie van dhadhi "Iemand wat ballades van krygers sing en wat die Dhadd bespeel". Dhadis is 'n afsonderlike groep van sangers wat in die tye van die Sikh-goeroes na vore gekom het.

'n Dhadi Jatha
'n Dhadi Jatha (van vier dhadi's)

'n Groep van Dhadi-sangers word 'n Dhadi Jatha genoem. Die Pandjabi-woord Jatha beteken eenvoudig "groep".

Verwysings

Tags:

PandjabiPunjabSikhisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kasteel die Goeie HoopWerkloosheidVerkouePersentasieLys van bekende Suid-AfrikanersGesonde dieetEreksieSpelerposisies in rugbyDroomLys van Afrikaanse televisiereekseGeskiedenis van AfrikaansCoca-ColaKapitalismeMorfologie (taalkunde)GeldSonkragCorioliskragDysselsdorpBlack SashHematurieVarkAfleiding (taalkunde)Atlantiese OseaanCheslin KolbeAngssteuringGetalRegverdige handelElektroniese of digitale mediaVingerseksStadDeon GrootGoudBesproeiingHamburgerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MielieGriekwa-AfrikaansNasiebouMobutu Sese SekoBesoedelingHartversakingKalsiumMuskietRobert SobukweRacheltjie de BeerMurraysburgDemi Lee MooreNaaldekokerCarles PuigdemontChemiese elementHidroulikaPriemgetalWikimedia-stigtingTrappe van vergelykingLiefdeSwartrenosterDierKoolstofByOorstromingWeervoorspellingKoue OorlogStaatstoelaeKoolhidraatUnited Democratic FrontJesus van NasaretEkonomiese sektorDiarreeNatuurbewaringGeskiedenis (vakgebied)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCristiano RonaldoDoziNagmaalMangelontstekingWoordsoort🡆 More