Denneboom
'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.
Denneboom | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pinus |
Subgenera | |
| |
![]() | |
Natuurlike voorkoms van Pinus |
Hierdie genus kom oorspronklik op die Noordelike Halfrond voor, maar party spesies daarvan het ook in Suid-Afrika genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld agt spesies:[1]Dennebome kan nie chemikaliee uit sy sisteem verwyder nie. Hulle vrek dus maklik as hulle met besoedelde water in aanraking kom.
- Pinus canariensis Sweet ex C.K.Spreng.
- Pinus elliottii Engelm. var. elliottii
- Pinus halepensis Mill. var. halepensis
- Pinus patula Schltdl. & Cham. var. patula
- Pinus pinaster Aiton
- Pinus pinea L.
- Pinus radiata D.Don
- Pinus roxburghii Sarg
Verwysings
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2015.
Eksterne skakels
Wikispecies het meer inligting verwant aan Denneboom
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekCarles PuigdemontTuisbladMenseregteSpesiaal:Onlangse wysigingsGeweldApartheidKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersErfenisAntoniemSuid-AfrikaDavid LouwStarlinkNazi-DuitslandErfenisdag (Suid-Afrika)Koue OorlogNelson MandelaEugenetikaKategorie:Skending van menseregteHolocaustKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersTrappe van vergelykingKategorie:Artikels met BIBSYS-identifiseerdersVersamelnaamWaterbesoedelingSkoenlapperAustraliëByvoeglike naamwoordIntensiewe vormKorrupsieSelfstandige naamwoordCecil John Rhodes-standbeeldeFinlandKinderregteArmoedeWeliki OestjoegWikimedia-stigtingPhnom Kulen351 v.C.Adolf HitlerWerkloosheidHartaanvalFranse RewolusieInsekKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersMonopolieWaarheid-en-versoeningskommissieSan FranciscoWiki:OmtrentAfrikaansTweede WêreldoorlogEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersGemeenskapsorganisasieVoornaamwoordVulkaanOrganisasie sonder winsoogmerkEnsiklopedieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGordelroosRussiese inval in Oekraïne, 2022Soweto-opstandMierSpelerposisies in rugbyKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersFrankrykKindermishandelingSteve BikoWiki:GeselshoekiePlastiekMaatskaplike verantwoordelikheidDuitslandLeeuSinoniemBesoedelingCleopatra VIILugbesoedelingIrakVarkgriep