D.f. Du Toit-Malherbeprys Vir Genealogiese Navorsing

Die D.F.

du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese Navorsing is ’n prys deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat driejaarliks toegeken word vir ’n hoogstaande publikasie of reeks van hoogstaande publikasies in Afrikaans op die gebied van genealogie wat voor die begin van die bekroningsjaar verskyn het.

Die prys is in 1976 ingestel met ’n erflating van R3000 uit die boedel van dr. D.F. du Toit-Malherbe. Die prys kan net een maal aan ’n persoon toegeken word.

Die prys staan sedert 2017 bekend as die Hugenote-Vereniging-en-D.F. du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese navorsing.

Lys van pryswenners

Bronne

Verwysings

Tags:

AfrikaansSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepHondsdolheidGenadedoodDubbelpuntMiljardVrouWapen van Suid-AfrikaAustraliëIslamOnse VaderAntjie SomersVolksmoordVoedingWikipediaAdolf HitlerBosluisbytkoorsNederlandGholfKolorektale kankerNederlandsLyfstraf in skoleLionel PetersonHartversakingVoorsetselAvbobKarakteriseringTropiese sikloonLeonardo da VinciSeekoeiAfrikaanse woordelys en spelreëlsTweede WêreldoorlogLiewe HeksieXhosaFranse RewolusieProstaatkankerLProstaatklierChirurgieAgtervoegselWolkVisNarsismeAprilGeelsugKondensasieMisdaadTelefoonSkaapDemokrasieKlein-KarooKoolhidraatVoorvoegselSenuweestelselGroenLionel MessiHutsmerkHulpwerkwoordIntensiewe vormNaaldekokerKoekie (rekenaarwetenskap)DolfynOogproblemeErfenisWaterstofPaulus van TarsusMierKindermishandeling3D-rolprentEreksieKlimaatBySonkragRassisme in AfrikaLongontstekingKwaZulu-NatalBywoordRolprentFamilie (verwantskap)Siembamba🡆 More