Corlea Botha: Afrikaanse sangeres

Corlea Botha is 'n Suid-Afrikaanse sangeres.

Corlea Botha: Afrikaanse sangeres Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Sy sing reeds 30 jaar lank, en het amper 10 albums en DVD-opnames en gesamentlike verkope van meer as 250 000 eksemplare agter haar naam.[verwysing benodig] Corlea sing in menigde genres en tale.

Corlea
Gebore16-08-1987
Delmas
Beroep(e)Sangeres
Jare aktief2003 - nou
AssosiasiesAfrikaans is groot, Nataniël
Webwerfhttps://corlea.co.za/

Haar laaste album, Onbreekbaar, het nie net 'n nuwe byderwetse klank nie, maar vestig ook haar passie vir vroueregte. Sy loods haar niewinsgewende “Genadesakprojek” vir vroue wat in huishoudelike geweld vasgevang is. Vrouens van oor die land skenk gebruikte handsakke en toiletware, waarna Corlea en Care, Protect, Invest S.A. saamspan om dit na veiligheidshuise, sentrums en organisasie landwyd te versprei.

Corlea tree deesdae oor die hele wêreld voor internasionale gehore op.[verwysing benodig]

Diskografie

  • 2003: Shades Of The Rainbow
  • 2009: Ons Lieflinge / Our Darlings, met Rudi Claase
  • 2010: Ons Lieflinge / Our Darlings Vol.2 - Drome, met Rudi Claase
  • 2011: Corlea - Wie ek is
  • Wonderkind van die millennium
  • 2015 - Alle paaie lei na Rome (Saam Met Jannie Moolman)
  • 2017 - The most beautiful lovesongs ( saam met Jannie Moolman)
  • 2019 - Onbreekbaar

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Suid-AfrikaWikipedia:Haal bronne aan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliumPastoorMonopolieSanskritVersoeningsdagDrinkwatervoorsieningBeurtkragNasiebouGesondheidNiemetaalSomerOntdekking van goud in Suid-AfrikaPornografiese akteurInternetMeningsverskil oor aardverwarmingVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameSiya KolisiLetterlike en figuurlike taalgebruikWaterstofBloukraanvoëlDinosourusHoenderInleiding tot die genetikaAanhalingstekensWet op Bantoe-onderwysKoorsLikkewaanKopieregJan van RiebeeckGrondsoorteMarie AntoinetteAnglisismeSlawernyWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaInligtingMetafoorDubbelpuntKommunikasieHemelvaartPlastiekByVulkaanDieremishandelingBipolêre gemoedsteuringSonja HerholdtKoppeltekenPiesangNederduitse Gereformeerde KerkArabiesElandréGoogleProstaatkankerVoedingTikTokBeëdigde verklaringHematurieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyProteïenBysteekVlekvrye staalDataverwerkingVerenigde KoninkrykIronieErosietipesNagmaalKolonisasieSonnestelselRassisme in AfrikaKapitaal (ekonomie)KonsentrasiekampTrevor NasserAluminiumSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MaagAfvalbestuurBetonGeslagsgelykheid🡆 More