Zita Pretorius

Zita Pretorius (gebore 7 Mei 1992) is 'n Afrikaanse sangeres.

Zita
GeboortenaamZita Pretorius
Gebore7 Mei 1992 (1992-05-07) (31 jaar oud)
Pretoria
GenresLigte Klassiek
Beroep(e)Musikant
Jare aktief2011 -
Webwerfwww.zita.co.za

Pretorius is in 2010, op die ouderdom van 18, aangewys as die algehele wenner van die Opera-afdeling, asook die algehele kampioen by die World Championships of Performing Arts in Los Angeles, waaraan twee-en-vyftig lande deelgeneem het. Daarna het sy saam met Rudi Claase onder die verhoognaam Rudi en Zita begin opgetree. Hulle album Die Engele Sing is in 2011 uitgereik en het 26 000 eenhede verkoop. In Desember 2011 het die paartjie aangekondig dat hulle paaie skei om op hulle sololoopbane te fokus.

Zita is in 2012 deur Universal Music geteken. Haar soloalbum Skakerings van Dagbreek is in September 2012 uitgereik. Sy is benoem vir 'n Ghoema- en Tempo-toekenning (Nuweling van die Jaar). Later in 2012 is 'n projek aangepak deur Universal Musiek vir 'n CD met Corlea Botha, Zita en Marzanne de Beer. Die projek heet De La Creme en die CD se naam is Dolce Vita.

In Oktober 2014 is die duetalbum Burgerd + Zita uitgereik saam met Burgerd Botha (voormalige lid van die groep Romanz. Die album is vir 'n Tempo-toekenning benoem.

Diskografie

  • 2011: Ons Lieflinge / Our Darlings - Die Engele Sing
  • 2012: De La Creme - Dolce Vita
  • 2012: Skakerings van Dagbreek
  • 2014: Burgerd + Zita

Filmografie

Verhoog

  • L’elisir D’amore (Joburg Theatre) (2016)
  • Cula Msanzi (State Theatre Pretoria) 2016
  • Cradle Under the Shade (2017)
  • Don Pasquale (2017) (Norina)
  • La Bohème (Joburg Theatre) (Playhouse Theate Durban) (2017) (Muzetta - US)
  • Houtkruis die Musical (2017) Leading role as Katerina

Televisie

  • Jukebox (2011) (2012) (2014
  • DKNT (2011)
  • JAM (2014)
  • Villa Rosa (2015)
  • Kampos (2015)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Musiekvideo's

Tags:

Zita Pretorius DiskografieZita Pretorius FilmografieZita Pretorius Sien ookZita Pretorius VerwysingsZita Pretorius Eksterne skakelsZita Pretorius19927 MeiAfrikaansSangkuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdBakterieBreingewasAtriale fibrillasieGuillain-Barré-sindroomHoofpynBateGeelsugAuschwitz-konsentrasiekampWit-DonderdagSonJoodse kalenderVerenigde KoninkrykFredi NestAfkortingSigaretDiplopodaBrasiliaanse nasionale rugbyspanNagmaalJan van RiebeeckDiarreeGewone tarentaalNatuurbewaringAngkor WatMarsPaulus van TarsusAnilingusRoekelose DadePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersKolorektale kankerSeksKoöperasiestoriesGriepJeuksiekteNiersteenKunsTobie CronjéSamestellende afleidingDulcie van den BerghPublieke domeinMangelDesiré GardnerPalmsondagEerste WêreldoorlogPersentasieMusiekSpysverteringstelselGeboorteRugbywêreldbeker 1987E-posSlag van BloedrivierKoekie (rekenaarwetenskap)PenisEmily HobhouseISBNMiddelmisbruikVoedingAngssteuringLewerBloedvergiftigingSally EsterhuizenVrouFacebookPubiese hareDramaGemengde ekonomie2023Jacques LootsSirkelWeer (meteorologie)🡆 More