Streek Corbières

Die Corbières (in Oksitaans las Corbièras, in Katalaans les Corberes) is 'n natuurlike gebied in Languedoc-Roussillon in die suide van Frankryk.

Dit is 'n streek wat bekend is vir sy wynbou en heuning wat gegrond is op roosmaryn en wat onder die handelsnaam Miel de Narbonne verkoop word. Die Corbières is geleë in die departemente Pyrénées-Orientales en Aude. Dit begin by étang de Leucate (of étang de Salses), naby Perpignan en strek tot by Carcassonne. In die noorde word die Corbières van die Minervois geskei deur die Auderivier. Die hoogste punt in die Corbières is die pic de Bugarach teen 1 230 m.

Streek Corbières
landskap van die Corbières naby die Villerouge-Termenès

Die Corbières kan in drie verskillende dele verdeel word:

  • Die haute Corbière (opper Corbière) geleë in die suidweste;
  • Die Corbière occidentale (westelike Corbière) in die noordweste; en
  • die Corbière de bordure of Basse-Corbière in die noorde en ooste. Die presiese benaming van die deel van die Corbières is die Corbières maritimes.

Tags:

Aude (departement)Aude (rivier)CarcassonneDépartementFrankrykHeuningKatalaansLanguedoc-RoussillonOksitaansPerpignanPyrénées-OrientalesRoosmarynWyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByInfrastruktuurXhosasSprokieMuisvoëlKinderregteMusieksimboleSlag van Dien Bien PhuHokkieOranjerivierVennootskapOostenrykSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDeelwoordVarkgriepBosvarkSeksuele penetrasieReg tot ‘n gesonde omgewingAkroniemVoorsetselTekstielBorskankerAntisemitismeRicus NelSpringbokkeDansSonenergieGoudPan Africanist Congress of AzaniaAfvalbestuurWet op Bantoe-onderwysWillie JoubertKeramiekRassismeAarde se atmosfeerGroot DepressieTafelsoutOman AirHondAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEyjafjallajökullWerkersdagMantisAngssteuringNuwe TestamentFranse RewolusieMorfologie (taalkunde)Appel (sanger)Departement van Water en SanitasieSeetherRobert SobukweKletsrymKunselementeKolonoskopieEnkelvoudige sinMeervoudJodeVloeistofSelfstandige naamwoordSkaapIndiëJan BloukaasRuimteverkenningPneumatikaInvloed van vigs op die ekonomieLoodJagluiperdWetenskaplike metodeKolitisSoweto-opstandGeografie van Suid-AfrikaIntensiewe vormSteve Biko🡆 More