Roosmaryn: Plantspesie

Roosmaryn (Rosmarinus officinalis) is 'n plant wat as kruie gebruik word.

Dit word gebruik om vleis en groente te geur. Die stele van die plant word gebruik as geurmiddel. Die krui kan ook in die vuur gegooi word om aroma vry te stel.

Roosmaryn
Roosmaryn: Plantspesie
Roosmaryn wat blom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Rosmarinus
Spesie:
R. officinalis
Binomiale naam
Rosmarinus officinalis

Die plant is inheems aan die Middellandse Seegebied en die Kaukasus. In hierdie gebied kom ook R. tormontosus en R. eriocalys voor en waar die spesies oorvleuel, vorm hulle natuurlike hibriede.

Roosmaryn is 'n inheemse plant in Suid-Europa en Klein-Asië, maar ook in ons land groei dit heeltemal goed. Dit kan maklik voortgeplant word deur steggies. Die sogenaamde Wilde Roosmaryn (Andromeda polifolia) behoort tot die heide-familie en is nie verwant aan die Rosemarinus nie. Dit is belangrik dat 'n mens die twee nie sal verwar nie, want die Wilde Roosmaryn is giftig.

Roosmaryn: Plantspesie
Takkie
Roosmaryn: Plantspesie
Vrugte en sade

Bronne

  • KENNIS, 1980, ISBN 0798108266, volume 4, bl. 778
  • Waterslim-kruie vir die braaiplek, Beeld, 14 November 2015

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wassily KandinskyPlanete in astrologieISBNRuslandNarsismeGotenburgYsterWestdenedam-rampWolkTropiese sikloonGeslagsorgaanFra AngelicoMarkus JoosteOSI-modelTweede VryheidsoorlogComrades-maraton1652Spelerposisies in rugbyCSSSkoonma-se-tongJohan StemmetHolocaustMeerlustKadmiumOnderwysKrampSwangerskapGert van TonderReële getalLandbouDemensieAswoensdagSwartbewussynsbewegingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Steve BikoNoord-AmerikaRenteKrieketJohnny SinsSelfstandige naamwoordOos-KaapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTrigeminale neuralgieMercuriusLys van Afrikaanse televisiereekseJohn SteenhuisenNelson MandelaOu Apostoliese KerkWebkruiperTarentaleWiskundige terminologie8 AprilBloeddrukKomeetSerge DassaultHeelgetalSelma ArcherdSarah Rose KarrEnsiemAkuutKoos BekkerPersoonlikheidRekenaarwetenskapKanadaSokkerVigsGeskiedenis van AfrikaansAnglo-BoereoorlogLionel MessiSeksuele stimulasieGoeie VrydagQR-kodeAustraliëTropiese huisgeitjieSonkrag🡆 More