Kierieklapper: Plantspesie

Die Kierieklapper (Combretum hereroense) is 'n klein boompie wat voorkom in die Krugerwildtuin, in die bosveld noord van Pretoria en suidwaarts tot binne KwaZulu-Natal.

Die blaar lyk amper soos 'n muis se oor en die kleur wissel van diep tot grysgroen aan die bokant. Aan die onderkant is dit dikwels bedek met digte bruin, fluweelagtige hare wat die boom 'n bruin voorkoms gee. Die blare word deur vee en wild gevreet.

Kierieklapper
Kierieklapper: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. hereroense
Binomiale naam
Combretum hereroense
Schinz, 1888

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Daar is vier subspesies:

  • Combretum hereroense subsp. grotei (Exell) Wickens
  • Combretum hereroense subsp. hereroense
  • Combretum hereroense var. parvifolium (Engl.) Wickens
  • Combretum hereroense subsp. volkensii (Engl.) Wickens

Die boom se FSA-nommer is 538.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vraag en aanbodHemelvaartWapen van Suid-Afrika7de LaanDansMantisArmoedeEiffeltoringDuitslandTrekarbeidLatynAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNamakwalandDubbelpuntNasionalismeMobutu Sese SekoTamatieDokterAnale seksLionel PetersonHeuningbyPriemgetalHartMeervoudVeerMenslike seksuele gedragPreseminale vloeistofErfenisJakkalsTwaalf Stamme van IsraelSteenkool in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeBloemfonteinSteve BikoVleilandLidwoordNedersettingNaaldekokerTemperatuurGoogleRassisme in AfrikaVrouLLys van Suid-Afrikaanse skrywersReënspinnekopTegnologieVolhoubaarheidLyfstraf in skoleTydAfrikanersTarentaleSoogdierSaartjie BaartmanOnse VaderHulpwerkwoordOlimpiese SpeleAardeLugbesoedelingDesmond Tutu23 AprilRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AardedagDoopYslandTopsy SmithStam (taalkunde)PoesHipoteseBosbokFrankrykJan van RiebeeckOnderwerp (taalkunde)Dikderm🡆 More