Rotsspringers

Rotsspringers (Chaetopidae) is 'n monotipiese familie van voëls in die orde van sangvoëls (Passeriformes).

Hulle is middelgroot insekvretende of omnivoriese voëls wat aan 'n enkele genus, Chaetops behoort. Die genus omvat twee spesies wat beide endemies aan Suid-Afrika is. Die Kaapse berglyster kom in die Wes-Kaap en die suidwestelike dele van die Oos-Kaap voor. Die oranjeborsberglyster kom verspreid in die hooglande van Lesotho en omliggende gebiede voor.

Rockjumpers
Rotsspringers
'n Kaapse berglyster.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Passeri
Familie:
Chaetopidae
Genus:
Chaetops

Swainson, 1832
Species

C. frenatus
C. aurantius

Taksonomie

Oorspronklik is die voëls onder ander families, soos die lysters (Turdidea), Sylviidae of die Timaliidae ingedeel. Molekulêre genetiese navorsing toon egter dat hulle 'n vroeë aftakking van die klade Passerida is, net soos die Picathartidae, 'n familie waartoe hul moontlik self behoort.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InflasieBoet TroskieNarsismeLMaagGoeie VrydagRooibokVenda (taal)DoopPiesangParysLionel PetersonBloedgroepWolmaransstadVaduzKatarDoodstrafMusieksimboleLongThabo MbekiKompasBiljoenRugbywêreldbeker 2023Gawes van die Heilige GeesDomineeWayde van NiekerkKlem-in-die-kaakAntoniemLys van politieke partye in Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaSanskritTydBridgestoneWikiWoordeboekAfrikaanse naguilDansEuropaBreinGeelsugWynand StrydomSkilpadSuikersiekteSuikerbekkiesPaddaRegGeskiedenis van AfrikaansMenseregte22 NovemberSuiwelprodukLetterkundePoësieSokkerTaalwetenskappeKantons van SwitserlandSpelerposisies in rugbyStockholmLys van landname in verskeie tale (J-P)DiepfopKoppeltekenOlifantsoorWiki CommonsBorskankerWikimedia-stigtingSeksposisieInternetNasiebouColubrina nicholsoniiHoërskoolInsolasieSportKlein-KarooAppendiksGars🡆 More