Bontvisvanger

Die bontvisvanger (Ceryle rudis) is 'n algemene standvoël en visvanger wat wyd verspreid is in Afrika suid van die Sahara en suidelike Asië vanaf Turkye tot China.

Bontvisvanger
Bontvisvanger
Mannetjie by die Chambalrivier, Uttar Pradesh, Indië
Bontvisvanger
Wyfie by die Chambalrivier, Uttar Pradesh, Indië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ceryle

Boie, 1828
Spesie:
C. rudis
Binomiale naam
Ceryle rudis

Identifikasie

Dit is 'n groot visvanger, 28–29 cm in lengte, maar kleiner as die reusevisvanger, met 'n uitsluitlike swart-en-wit veredrag. Die geslagte verskil van kleurpatrone. As hy visvang, fladderhang hy gewoonlik oor die water en duik dan af om sy prooi te vang.

Habitat

Hou in pare of klein familiegroepies by binnelandse riviere, mere, strome, damme en by strandmere, riviermondings en rotspoele langs die kus.

Geluid

Uiter 'n hoë gekwetter; twee of meer voëls roep dikwels tegelyk.

Ander name

  • Engelse naam: Pied Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Ceryle rudis

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bontvisvanger IdentifikasieBontvisvanger HabitatBontvisvanger GeluidBontvisvanger Ander nameBontvisvanger FotogaleryBontvisvanger Sien ookBontvisvanger VerwysingsBontvisvanger Eksterne skakelsBontvisvanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyTelkomChatGPTBraaiIndustriële RevolusiePreseminale vloeistofIdioomEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPersoonlikheidMiskruierDie Stem van Suid-AfrikaGreen PornoGewone breukeVaginaKunsVoedingSlawernySlangMeeueSprokieCorioliskragEnkelvoudige sinJan van RiebeeckRobbeneilandVoegwoordDonderstormWaterpokkiesBerghaanMoedersdagIngrid JonkerHolocaustWater (molekuul)Midde-OosteNasionale VrouedagAngina pectorisYslandKlem-in-die-kaakAardverwarmingTransatlantiese slawehandelLandbouVerstedelikingKinkhoesDemi Lee MooreBorskankerEthiopiëBeroerteBlack SashMaagsweerTydVoedselkettingVrouAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMonopolyKalsiumOseaanVarkgriepGriekwa-AfrikaansAsemhalingPrimêre sektor van die ekonomieKorrupsieEienaamSteenkool in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBeaufortskaalSias ReineckeNic de JagerPiesangElektrodeHeelgetalSteve BikoBewussynHernubare energieBloeddrukElon MuskOrtopedie🡆 More