Reusevisvanger

Die reusevisvanger is die grootste visvanger in Afrika.

Dit is 'n endemiese voël wat oor groot dele van die kontinent suid van die Sahara voorkom, met die uitsondering van die droë suidweste.

Reusevisvanger
Reusevisvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Cerylidae
Genus:
Megaceryle
Spesie:
M. maxima
Binomiale naam
Megaceryle maxima
(Pallas, 1769)
Reusevisvanger
Verspreiding
Reusevisvanger
M. m. maxima, Rietvlei Natuurreservaat, Suid-Afrika

Daar is twee subspesies, M. m. maxima, in oop velde, en M. m. gigantea in die reënwoude.

Hulle broei vanaf Augustus tot Januarie, 3-5 eiers word in 'n ​​tonnel op rivierbanke gelê.

Die spesie teer op groot krappe, vis en paddas wat hulle vang deur tipies vanaf 'n sitplek in die water te duik.

Ander name

  • Engelse naam: Giant Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Megaceryle maxima

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierskapSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSweedsWisselkoersKlem-in-die-kaakRoofvoëlLys van slangeStedelike hitte-eilandVoortrekkersVoegwoordRymSpysverteringstelselKaapstadse waterkrisis 2015-2018EuropaGrondsoorteSuid-Afrikaanse randHartseerJeuksiekteBestaansboerderyDemokrasieGroot-VisrivierJaarUniegebouDemi Lee MooreLugbesoedelingImpakte van toerismeSkarlakenkoorsMagnetismeKameelperdWiskundige terminologieWiki CommonsSinoniemWillie JoubertKersfeesKarakteriseringKinkhoesDoopGroepsgebiedewetTswanaErektiele disfunksieSeisoenSamestellingD.J. OppermanErosietipesLys van Afrikaanse televisiereekseOplossing (chemie)TrekarbeidSeksuele opwekkingGianna MichaelsAardverwarmingProteaNasiebouMetaalSuurreënOnse VaderAngolaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)GlasNeurenberg-verhoreSenuweestelselSeksuele penetrasieKoorsblaarArendFinansiële staatMeningsverskil oor aardverwarmingWaterkringloopTekstielYsbeerAarde se atmosfeerFibonacci-reeksWet op Bantoe-onderwysEksponentWerkersdagSkaapKoue Oorlog🡆 More