Die Buffalo Volunteer Rifles (voorheen 'Kaffrarian Rifles') is 'n reserwemagregiment in die Suid-Afrikaanse Infanteriekorps van die Suid-Afrikaanse Leër, met hoofkwartier in Oos-Londen.
Dit bestaan sedert 1876 en het 'n geskiedenis wat aktiewe deelname aan verskeie koloniale veldslae, die Tweede Vryheidsoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die Tweede Wêreldoorlog, die Grensoorlog, en die Noodtoestand insluit. Die regiment het verskeie gevegsonderskeidings verwerf, en oor die jare is baie lede met dekorasies vereer. Sy leuse is Nunc animis ('Nou - met waagmoed!').
Buffalo Volunteer Rifles | |
---|---|
Gestig | 1876 |
Land | Suid-Afrika Suid-Afrika |
Weermagdeel | Suid-Afrikaanse Leër |
Onderdeel van | Suid-Afrikaanse Infanteriekorps Weermag Konvensionele Reserwe |
Tipe | Infanterie |
Hoofkwartier | Oos-Londen, Suid-Afrika |
Aantal lede | Een bataljon |
Veldslae | Gaika-Gcaleka 1877 Betsjoeanaland 1897 Suid-Afrika 1899–1902 Suidwes-Afrika 1914–1915 Westelike Woestyn 1941–1943 Bardia, Suidwes-Afrika / Zambië 1979 Suidwes-Afrika / Angola 1975–1976 Suidwes-Afrika / Angola 1976–1989 |
1870's
1880's
1890's
1900's
1910's
1930's
1940's
1950's
1960's
1970's
1980's
1990's
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Buffalo Volunteer Rifles, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.